Slaapstories Vir Grootmense podcast artwork
Arts

Slaapstories Vir Grootmense

by Slaapstories Vir Grootmense

Chart positions today · United States

Not on the United States charts we track today.

If you like Slaapstories Vir Grootmense, try…

KLETS podcast artwork
KLETS
Similar topics: wêreld and jou

Latest episodes

  • Die Gerieflike Moord | 'n Kortverhaal deur Lourens Joubert

    October 25, 2026 · 27 min

    'n Man verdwyn tydens die pouse van ’n teatervertoning. Geen bloed nie. Geen liggaam nie. Geen antwoorde nie. Agt-en-twintig jaar later word ’n versteekte kamer in dieselfde ou teater ontdek. Binne lê ’n geraamte. Die waarheid oor wat…

  • Die Vier Osse | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 4

    October 22, 2026 · 7 min

    Vier osse. Twee plase. Een grens. Vir jare het almal geweet waar die grens tussen Vaalbank en Doornhoek loop. Totdat die families begin stry het. Maar die grens was nooit die werklike probleem nie. Kom luister saam wat gebeur het. Die Vier…

  • Die Skêrmoord | Onder die Lamplig - Ep. 20

    October 18, 2026 · 25 min

    VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Sy was jonk. Hy was getroud. En sy wou hom hê. Maar daar was iemand in die pad. Sy vrou. Wat begin het as ’n geheime…

  • Die Skadu by die Bloekomboom | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 3

    October 15, 2026 · 8 min

    Stoffel het beweer sy eie skaduwee het een oggend voor hom uitgeloop. Nie ’n gewone skaduwee nie. Hierdie een het ver voor hom geloop, tot by ’n ou bloekomboom. Toe verdwyn dit. Jare later het ek self daar gestaan. Ek het afgekyk na my…

  • Anika Smit Moord | Onder die Lamplig - Ep. 19

    October 11, 2026 · 22 min

    - VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Sy was 17 jaar oud. Siek by die huis. Alleen. Toe haar pa daardie middag terugkom, staan die hek oop. Die huis is…

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • Iets Nuuts Onder die Son | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 2

    October 8, 2026 · 10 min

    Piet het sy hoenders geken. Attie het geweet hoe om te bou. Die probleem was: albei het altyd geweet hulle is reg. Toe hulle saam ’n nuwe stelsel vir die hoenderhokke bou, het dit drie ure gehou. Daar was rook. Vere. En hoenders wat vir…

  • RAU TEM Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 18

    October 4, 2026 · 22 min

    - VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Twee woorde in rooi verf teen ’n kombuismuur. 22 November 1977. Robert Smit en sy vrou Jean-Cora word in hul huurhuis…

  • Die Vrou in die Spieëlkas | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 1

    October 1, 2026 · 8 min

    Hulle sê 'n spieël wys net wat voor hom staan. Maar Anna Venter het begin sien wat ágter haar staan. Elke aand dieselfde vrou. Elke aand 'n klein treetjie nader. Tot Frikkie een nag wakker word en Anna voor die spieël kry, besig om haar…

  • Die Ford met die Blou Deur | 'n Kort verhaal deur Maggie Cloete

    September 27, 2026 · 22 min

    'n Wit Ford Cortina. Net één deur is blou. Vars geverf. Maar toe hulle die deur oopmaak, is daar krapmerke aan die binnekant. Bloed in die rubber. En iets versteek agter die paneel wat nooit gevind moes word nie. Hoe dieper hulle krap…

  • Ekurhuleni-Moorde - Wat weet ons?

    September 22, 2026 · 12 min

    VOLLE VIDEO NOU BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE KANAAL! LINKS VERDER ONDER TOE Norkem Park CPF - NPCPF.info@gmail.com CrimeSTOP - 0860010111 MySAPS APP - Android - https://play.google.com/store/apps/details?id=co.za.vodacom.boxfusion.saps Apple…

  • Die Parow Reeks-Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 17

    September 20, 2026 · 24 min

    - VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Kaapstad, 1992. Langs Voortrekkerweg wag vroue vir motors om stadiger te ry. Party klim in. Party kom nooit weer terug…

  • The Basilisk | Voltaire

    September 13, 2026 · 22 min

    ’n Koningin wat vermom tussen slavinne leef. ’n Man wat onverwags die vrou vind wat hy gedink het hy vir altyd verloor het. ’n Ryk heer wat glo net een vreemde ding kan hom genees: ’n basilisk wat in rooswater gekook is. Maar Zadig besef…

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe episode elke Sondag. https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense