RSG Dokumentêr podcast artwork
Society & Culture

RSG Dokumentêr

by RSG
Share this ranking Claiming needs an RSS feed. Contact us.

Chart positions today · United States

Not on the United States charts we track today.

If you like RSG Dokumentêr, try…

Latest episodes

  • PLEKTRUM deur Esté de Klerk

    September 24, 2026 · 53 min

    ‘n Plektrum is ‘n klein stukkie gereedskap wat gebruik word om snaarinstrumente mee te tokkel. Vir die Suid-Afrikaanse kitaargenie, musiekvervaardiger en komponis, Mauritz Lotz, is ‘n plektrum deel van sy persoonlike arsenaal, en…

  • GESTEEL UIT DIE GROND: VETPLANTE VIR DIE WÊRELDMARK deur Jacqui January

    September 17, 2026 · 25 min

    Jacqui January neem ons na ‘n verlate klipkoppie waar mans douvoordag skaars vetplante stroop vir die wêreldmark. Kenners gesels oor versamelaars se beheptheid met vetplante, en ons hoor wat die verskil tussen en vetplant en ’n kaktus is…

  • SUID-AFRIKA SE KAALVOETKONINGIN, ZOLA BUDD deur Jody Hendricks

    September 10, 2026 · 27 min

    Zola Budd is bekend is vir haar kaalvoetstyl, wêreldrekords en ’n Olimpiese loopbaan, waarin sy vir twee lande deelgeneem het. Sy het die 5000 m-wêreldrekord in 1984 verbeter, maar dit is nie internasionaal erken nie. Sy het ook vir Groot…

  • KOEBAAI KELDERS VAN GEHEIME deur Haidee Muller-Isaacs

    September 3, 2026 · 30 min

    KELDERS VAN GEHEIME was eTV se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama oor al die intrige, liefdeskinkels en donker geheime op die fiktiewe wynplaas, Soebatskloof, in die Kaapse wynlande. Die uitsaaier het ná net twee…

  • DIE GIF IN JOU HAND: DIE ONSIGBARE PRYS VAN E-ROMMEL deur Lizelle de Bruin

    August 27, 2026 · 27 min

    Ons almal het daardie laai vol ou selfone, kabels en toestelle wat ons lankal nie meer gebruik nie, en niemand weet wat daarmee gebeur as jy dit weggooi nie. Lizelle de Bruin en Niel Roux het besluit om hulle kantoor skoon te maak, en met…

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • DIS JOU PAD, MAGDA deur Ina Strydom

    August 20, 2026 · 26 min

    Magda van Biljon sal vir baie mense altyd die “Wielie Walie-tannie” wees, want sy het dié program op SAUK-televisie vir 14 jaar lank aangebied. Maar haar talent én haar bydrae tot die kuns- en vermaakbedryf strek baie verder. Sy vertel…

  • SIEKEFONDS OF SKYNVEILIG? deur Mari Hudson

    August 13, 2026 · 25 min

    As die ongebreidelde styging in mediesefondspremies en private gesondheidsorg aanhou voortduur, kan private sorg buite bereik van nog meer mense raak. Is dit enigsins nog die moeite werd om aan ‘n mediese fonds te behoort? Mari Hudson het…

  • DIE GEVAAR IN ONS GROEN ARE deur Esté de Klerk

    August 6, 2026 · 30 min

    Hoe besoedel is Suid-Afrika se riviere? Wat veroorsaak dit? Wie is verantwoordelik daarvoor? Ontbreek daar ‘n politieke wil? Is daar ‘n gebrek aan verantwoordbaarheid op regeringsvlak om ‘n toenemende natuurramp af te weer? Is dit te laat…

  • DIE LANGPAD deur Ettienne Ludick

    July 30, 2026 · 26 min

    Om ’n langafstand-vragmotorbestuurder te wees, is nie in elke mens se bloed nie. Dis lang ure weg van jou geliefdes, en gevare op die pad wat genavigeer moet word. Ons pak ‘n reis aan saam met drie langafstanddrywers, wat die menswees…

  • NIE VIR HAAR GEBOU: DIE GESLAGSGAPING IN DIE ONGELUK deur Martelize Brink

    July 23, 2026 · 26 min

    Vroue is meer geneig om ernstig beseer te word, of te sterf, in motorongelukke as mans, met 'n 73% hoër waarskynlikheid van ernstige beserings in vergelykbare ongelukke. Vroue ly meer beserings aan die onderste ledemate, buik en bors…

  • MET DIE HELM GEBORE deur Flip Loots

    July 16, 2026 · 26 min

    Die sien van rampe, voorbodes, geluk, besonder gelukkig wees - dit is alles woorde wat gebruik word vir iemand wat in die volksmond bekendstaan as “met die helm gebore” te wees. Maar wat beteken dit? Die verskynsel dat baba’s met die…

  • MUSIEK IN DIE ARE: GESLAGTE VAN PAPIER-MUSIEK deur Carla Mackenzie

    July 9, 2026 · 22 min

    Die Papier Family Band se musiek vertel die verhaal van familie, erfenis en die unieke ritmes wat al geslagte lank deel vorm van Suid-Afrika se musikale geskiedenis. Sedert 1932 weerklink die klanke van die Papier-familie deur Franschhoek…

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste