Middagvervolgverhaal podcast artwork
Arts

Middagvervolgverhaal

by RSG

Not on the United States charts we track today.

If you like Middagvervolgverhaal, try…

Latest episodes

  • KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 31

    October 29, 2026 · 15 min

    Marnus is baie geduldiger met Elzebet as wat hy met Lienkie was, maar selfs Elzebet besef daar is ‘n ander kant aan Marnus wat hulle nie eintlik ken nie - ‘n ongenaakbare kant.

  • KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 30

    October 28, 2026 · 15 min

    Lienkie lê haar sketse aan Marnus voor, maar ontdek ‘n baie harder man as wat sy tot dusver ontmoet het. Sy houding teenoor haar pogings verander handomkeer.

  • KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 29

    October 27, 2026 · 15 min

    Marnus probeer Elzebet oortuig om die mooiste erf op sy landgoed te koop. Hy besef dat hy Elzebet sal moer leer hoe om ‘n sakeplan op te stel, anders vou Die Boskombuis weer. Hy lei haar op.

  • KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 28

    October 26, 2026 · 15 min

    Jorrie waarsku vir Lienkie dat die eienaar van die vulstasie haar moontlik wil dagvaar. Klara hoor weer die hipnotiserende musiek uit die kloof, en sy besluit om te gaan kyk presies waar dit vandaan kom.

  • KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 27

    October 23, 2026 · 15 min

    Die nuus dat Xander nie vir die aanval op Shaun verantwoordelik is nie, skok almal. As dit nie hy was nie, wie is die skuldige?

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 26

    October 22, 2026 · 15 min

    Marnus is ingenome met die nuwe reklameborde wat Lienkie vir Neelsie gemaak het, en maak haar ‘n aanbod, maar hy stel sekere voorwaardes

  • KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 25

    October 21, 2026 · 15 min

    Die koffieplek, Neelsie, open uiteindelik, en die hele kloof is daar om die inwyding by te woon. Xander is egter nie so ingenome met die sukses van die opening nie.

  • KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 24

    October 20, 2026 · 14 min

    Dit lyk of daar besig is om iets te ontwikkel tussen Marnus en Elzebet, en Mawiet is bekommerd. Sy vertrou Marnus net so ver sy hom kan sien. En hulle het nog nie eers behoorlik ontmoet nie.

  • KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 23

    October 19, 2026 · 15 min

    Shaun is so getraumatiseerd deur die aanval, dat hy nie alles wat gebeur het behoorlik onthou nie. Hy vlug terug Johannesburg toe, en laat meer vrae as antwoorde.

  • KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 22

    October 16, 2026 · 15 min

    Shaun is aangerand en die inwoners probeer bepaal wie daarvoor verantwoordelik is. Marnus verdink vir Xander vir die geweld.

  • KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 21

    October 15, 2026 · 15 min

    Shaun vertel vir Neels dat sy ma sy pa vir ‘n egskeiding gedagvaar het, en nou met die helfte van sy besittings wegloop, onder andere die helfte van sy landgoed.

  • KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 20

    October 14, 2026 · 15 min

    Nadat ‘n damwal verkrummel is Neelsie in gevaar. Hy besef dat die slyk die ingang na Neelsie, sy koffieplek, kan toeslik.

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.