Recently ranked · United States
Last recorded placements from this show’s chart history. These are not current rankings.
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like KOPSKUIF, try…
Ranking history · United States
Latest episodes
-
Ilne Fourie, bekroonde skrywer, aktrise en stemkunstenaar, gesels oor haar lewe, werk en kreatiewe reis.
October 17, 2026 · 50 minMercia Eskteen gesels met Ilne Fourie, bekroonde skrywer, aktrise en stemkunstenaar, oor haar lewe, werk en kreatiewe reis.
-
Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels oor die ontwikkeling van leierskap en loopbaanrigting.
October 10, 2026 · 32 minSylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels op 3 Oktober op Kopskuif. Hy beskryf die 10-maande-oorbruggingsprogram as ’n onvergeetlike voorbereidingsjaar wat nie net studente help om hul leierskappotensiaal te ontdek…
-
Miché van Wyk, aktrise, digter, skrywer en kabaretkunstenaar, gesels oor haar loopbaan, haar komvandaan en haar roeping.
October 3, 2026 · 33 minMiché van Wyk, aktrise, digter, skrywer en kabaretkunstenaar, gesels op 19 September op Kopskuif. Skakel in en kom luister hoe Miché gesels oor haar loopbaan, haar komvandaan en haar roeping.
-
Xander Venter, bekende akteur gesels oor sy lewe, sy liefde vir toneel en sy rol as mede-aanbieder in Gekies vir die Kol
September 26, 2026 · 25 minXander Venter, bekende akteur, gesels op 26 September op Kopskuif. Hy het deur sy skoolloopbaan in verskeie verhoogproduksies verskyn en veral in ATKV-Tienertoneel uitgeblink. Kom luister hoe hy gesels oor die lewensfase waarin hy homself…
-
Franceska Groenewald, voorsitter van die ATKV-tak Overberg, vertel hoe hierdie ATKV-tak 'n verskil in hulle gemeenskap m
September 12, 2026 · 34 minFranceska Groenewald, voorsitter van die ATKV-tak Overberg, gesels op 12 September op Kopskuif. Skakel in en kom luister hoe hierdie ATKV-tak 'n verskil in hulle gemeenskap maak.
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
Reinette Lombar, medeskrywer van die gewilde “Tippie”-reeks gesels oor hierdie bekende olifafant kinders aan die lees kr
September 5, 2026 · 28 minReinette Lombard, medeskrywer van die gewilde ‘Tippie’-reeks, gesels op 5 September op Kopskuif. Skakel in ek kom luister hoe Reinette gesels oor hoe hierdie bekende olifant kinders aan die lees kry. Tippie is deel van die ATKV se…
-
Reinette Lombar, medeskrywer van die gewilde “Tippie”-reeks gesels oor hierdie bekende olifant kinders aan die lees kry.
September 5, 2026 · 28 minReinette Lombard, medeskrywer van die gewilde ‘Tippie’-reeks, gesels op 5 September op Kopskuif. Skakel in ek kom luister hoe Reinette gesels oor hoe hierdie bekende olifant kinders aan die lees kry. Tippie is deel van die ATKV se…
-
Aviwe Ngabom is ’n Suid-Afrikaanse akteur en seremoniemeester gesels oor sy dryfkrag, geleenthede en loopbaan.
August 29, 2026 · 43 minOp Saterdag 29 Augustus gesels Aviwe Ngabom op Kopskuif. Hierdie Suid-Afrikaanse akteur en seremoniemeester gesels oor sy dryfkrag, geleenthede en loopbaan. Verder deel bekende joernalis en skrywer, Elize Parker, 'n oomblik van…
-
Nina Strydom die algehele wenner van die ATKV-Redenaars 2025-kompetisie – ’n prestasie wat haar stem en talent op ’n nas
August 22, 2026 · 29 minNina Strydom se pad na sukses is verweef met die ATKV. Sy was die algehele wenner van die ATKV-Redenaars 2025-kompetisie – ’n prestasie wat haar stem en talent op ’n nasionale verhoog geplaas het. Daarby was sy ’n finalis van…
-
Shireen Louw, voorsitter van die ATKV-jeugtak Drome Jeug in Parow gesels oor die verskil wat die tak in die gemeenskap m
August 15, 2026 · 40 min“Waarin lê die kern van die lewe?” het die Griekse filosoof Aristoteles eenmaal gevra en sy eie vraag geantwoord met die woorde: “Om ander te dien en goed te doen.” Kom luister op 15 Augustus hoe Shireen Louw, voorsitter van die…
-
Sybil Lee, hoof van biblioteekdienste in die Overberg en Theewaterkloof gesels oor die rol van biblioteke in die gemee
August 1, 2026 · 33 minSybil Lee, hoof van biblioteekdienste in die Overberg en Theewaterkloof gesels op 1 Augustus op Kopskuif. Skakel in en kom luister hoe Sybil gesels oor die rol van biblioteke in die gemeenskap. Sy vertel ook oor die ATKV-EkkanLees-projek…
-
Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder
July 25, 2026 · 52 minKom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter…

Australia
Brazil
Canada
Germany
India
Ireland
Japan
Mexico
New Zealand
Philippines
South Africa
United Kingdom