Slaapstories Vir Grootmense podcast artwork
Arts

Slaapstories Vir Grootmense

by Slaapstories Vir Grootmense

Chart positions today · Australia

Not on the Australia charts we track today.

If you like Slaapstories Vir Grootmense, try…

Latest episodes

  • Anika Smit Moord | Onder die Lamplig - Ep. 19

    October 11, 2026 · 22 min

    - VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Sy was 17 jaar oud. Siek by die huis. Alleen. Toe haar pa daardie middag terugkom, staan die hek oop. Die huis is…

  • Iets Nuuts Onder die Son | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 2

    October 8, 2026 · 10 min

    Piet het sy hoenders geken. Attie het geweet hoe om te bou. Die probleem was: albei het altyd geweet hulle is reg. Toe hulle saam ’n nuwe stelsel vir die hoenderhokke bou, het dit drie ure gehou. Daar was rook. Vere. En hoenders wat vir…

  • RAU TEM Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 18

    October 4, 2026 · 22 min

    - VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Twee woorde in rooi verf teen ’n kombuismuur. 22 November 1977. Robert Smit en sy vrou Jean-Cora word in hul huurhuis…

  • Die Vrou in die Spieëlkas | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 1

    October 1, 2026 · 8 min

    Hulle sê 'n spieël wys net wat voor hom staan. Maar Anna Venter het begin sien wat ágter haar staan. Elke aand dieselfde vrou. Elke aand 'n klein treetjie nader. Tot Frikkie een nag wakker word en Anna voor die spieël kry, besig om haar…

  • Die Ford met die Blou Deur | 'n Kort verhaal deur Maggie Cloete

    September 27, 2026 · 22 min

    'n Wit Ford Cortina. Net één deur is blou. Vars geverf. Maar toe hulle die deur oopmaak, is daar krapmerke aan die binnekant. Bloed in die rubber. En iets versteek agter die paneel wat nooit gevind moes word nie. Hoe dieper hulle krap…

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • Ekurhuleni-Moorde - Wat weet ons?

    September 22, 2026 · 12 min

    VOLLE VIDEO NOU BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE KANAAL! LINKS VERDER ONDER TOE Norkem Park CPF - NPCPF.info@gmail.com CrimeSTOP - 0860010111 MySAPS APP - Android - https://play.google.com/store/apps/details?id=co.za.vodacom.boxfusion.saps Apple…

  • Die Parow Reeks-Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 17

    September 20, 2026 · 24 min

    - VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Kaapstad, 1992. Langs Voortrekkerweg wag vroue vir motors om stadiger te ry. Party klim in. Party kom nooit weer terug…

  • The Basilisk | Voltaire

    September 13, 2026 · 22 min

    ’n Koningin wat vermom tussen slavinne leef. ’n Man wat onverwags die vrou vind wat hy gedink het hy vir altyd verloor het. ’n Ryk heer wat glo net een vreemde ding kan hom genees: ’n basilisk wat in rooswater gekook is. Maar Zadig besef…

  • Die Van Breda Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 16

    September 6, 2026 · 18 min

    Op 27 Januarie 2015, word die stilte op die luukse De Zalze-landgoed buite Stellenbosch deur ’n ontdekking verbreek. Martin van Breda. Teresa van Breda. Rudi van Breda. Drie lede van dieselfde gesin is met ’n byl vermoor. Marli, net…

  • Van Breda M*rders Full Emergency Call

    September 6, 2026 · 10 min

    Ons het ook 'n video aanmekaar gesit van die volle noodoproep wat Henri van Breda gemaak het die oggend van die moorde. Dit is 'n belangrike deel van die saak en ons voel dit gee baie duidelikheid aan die gevolgtrekkings wat die hof…

  • Hoekom? | 'n Kortverhaal deur Madelein Schoombee

    August 30, 2026 · 13 min

    HOEKOM? Die maan hang rooi oor die see. Binne ’n donker vertrek vra iemand dieselfde vraag oor en oor: Hoekom is die mens so wreed? Is dit in die brein? In die oë? Of lê die antwoord dalk in die hart? Maar hoe verder hy soek, hoe…

  • Die Griekwastad Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 15

    August 23, 2026 · 23 min

    Op Goeie Vrydag, 6 April 2012, word die stilte op die plaas Naauwhoek buite Griekwastad deur geweerskote verbreek. Deon Steenkamp, sy vrou Christel en hul 14-jarige dogter, Marthella, word in hul eie huis vermoor. Een familielid…

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe episode elke Sondag. https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense