Slaapstories Vir Grootmense
Today: #72 in Arts, South Africa on our combined chart.
Chart positions today · Ireland
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Slaapstories Vir Grootmense, try…
Ranking history · Ireland
Latest episodes
-
Anika Smit Moord | Onder die Lamplig - Ep. 19
October 11, 2026 · 22 min- VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Sy was 17 jaar oud. Siek by die huis. Alleen. Toe haar pa daardie middag terugkom, staan die hek oop. Die huis is…
-
Iets Nuuts Onder die Son | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 2
October 8, 2026 · 10 minPiet het sy hoenders geken. Attie het geweet hoe om te bou. Die probleem was: albei het altyd geweet hulle is reg. Toe hulle saam ’n nuwe stelsel vir die hoenderhokke bou, het dit drie ure gehou. Daar was rook. Vere. En hoenders wat vir…
-
RAU TEM Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 18
October 4, 2026 · 22 min- VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Twee woorde in rooi verf teen ’n kombuismuur. 22 November 1977. Robert Smit en sy vrou Jean-Cora word in hul huurhuis…
-
Die Vrou in die Spieëlkas | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 1
October 1, 2026 · 8 minHulle sê 'n spieël wys net wat voor hom staan. Maar Anna Venter het begin sien wat ágter haar staan. Elke aand dieselfde vrou. Elke aand 'n klein treetjie nader. Tot Frikkie een nag wakker word en Anna voor die spieël kry, besig om haar…
-
Die Ford met die Blou Deur | 'n Kort verhaal deur Maggie Cloete
September 27, 2026 · 22 min'n Wit Ford Cortina. Net één deur is blou. Vars geverf. Maar toe hulle die deur oopmaak, is daar krapmerke aan die binnekant. Bloed in die rubber. En iets versteek agter die paneel wat nooit gevind moes word nie. Hoe dieper hulle krap…
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
Ekurhuleni-Moorde - Wat weet ons?
September 22, 2026 · 12 minVOLLE VIDEO NOU BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE KANAAL! LINKS VERDER ONDER TOE Norkem Park CPF - NPCPF.info@gmail.com CrimeSTOP - 0860010111 MySAPS APP - Android - https://play.google.com/store/apps/details?id=co.za.vodacom.boxfusion.saps Apple…
-
Die Parow Reeks-Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 17
September 20, 2026 · 24 min- VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Kaapstad, 1992. Langs Voortrekkerweg wag vroue vir motors om stadiger te ry. Party klim in. Party kom nooit weer terug…
-
The Basilisk | Voltaire
September 13, 2026 · 22 min’n Koningin wat vermom tussen slavinne leef. ’n Man wat onverwags die vrou vind wat hy gedink het hy vir altyd verloor het. ’n Ryk heer wat glo net een vreemde ding kan hom genees: ’n basilisk wat in rooswater gekook is. Maar Zadig besef…
-
Die Van Breda Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 16
September 6, 2026 · 18 minOp 27 Januarie 2015, word die stilte op die luukse De Zalze-landgoed buite Stellenbosch deur ’n ontdekking verbreek. Martin van Breda. Teresa van Breda. Rudi van Breda. Drie lede van dieselfde gesin is met ’n byl vermoor. Marli, net…
-
Van Breda M*rders Full Emergency Call
September 6, 2026 · 10 minOns het ook 'n video aanmekaar gesit van die volle noodoproep wat Henri van Breda gemaak het die oggend van die moorde. Dit is 'n belangrike deel van die saak en ons voel dit gee baie duidelikheid aan die gevolgtrekkings wat die hof…
-
Hoekom? | 'n Kortverhaal deur Madelein Schoombee
August 30, 2026 · 13 minHOEKOM? Die maan hang rooi oor die see. Binne ’n donker vertrek vra iemand dieselfde vraag oor en oor: Hoekom is die mens so wreed? Is dit in die brein? In die oë? Of lê die antwoord dalk in die hart? Maar hoe verder hy soek, hoe…
-
Die Griekwastad Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 15
August 23, 2026 · 23 minOp Goeie Vrydag, 6 April 2012, word die stilte op die plaas Naauwhoek buite Griekwastad deur geweerskote verbreek. Deon Steenkamp, sy vrou Christel en hul 14-jarige dogter, Marthella, word in hul eie huis vermoor. Een familielid…