InJesus Bybelstudie podcast artwork
Religion & Spirituality

InJesus Bybelstudie

by Jacques Loots
Claiming needs an RSS feed. Contact us.

Last recorded placements from this show’s chart history. These are not current rankings.

Not on the United States charts we track today.

If you like InJesus Bybelstudie, try…

Latest episodes

  • Die Woord - Ep.7 - Die Woord bring Vermeerdering

    October 20, 2026 · 26 min

    Vandag kyk ons na Spreuke 3:1 & 2, en ons sien hoedat die Woord van God die krag het om ons voorspoedig te maak, om vir ons lewe van invloed en dae en jare by ons lewe by te voeg. God se Woord is KRAGTIG. Waaroor wil jy graag hê moet ons…

  • Die Woord - Ep.6 - Soos 'n Boom geplant by Waterstrome

    October 12, 2026 · 19 min

    Ps 1:3 gee ons hierdie fenomenale belofte, dat wanneer ons op die Woord fokus, en daaroor mediteer en dit gedurig voor ons hou, soos wat vers 2 sê, dan sal ons wees soos 'n boom wat geplant is waterstrome. Maar wat beteken dit alles? Kom…

  • Die Woord - Ep.5 - Wat sê die Woord van Meditasie

    October 5, 2026 · 22 min

    Ons kyk vandag verder na Psalm 1, en meer spesifiek vers 2. Kom luister gerus saam en lewer gerus jou kommentaar. Waaroor wil jy graag hê moet ons volgende gesels?

  • Die Woord - Ep.4 - Vreugde ten spyte van jou omstandighede

    September 30, 2026 · 18 min

    Psalm 1:1 sê "Welgeluksalig is die man..." En dan gee Hy vir ons dinge wat so man nie doen nie, maar ook wat hy wel doen, om 'n lewe te lei waarin hy "wel" is, "gelukkig" is en "salig" is. Kom luisters saam. Skryf ook gerus in ons…

  • Die Woord - Ep.3 - God is wakker oor Sy Woord om dit te volbring

    September 25, 2026 · 17 min

    In Jeremia 1:12 kry ons hierdie mooi belofte: "Toe sê die Here vir my: Jy het goed gesien, want Ek is wakker oor my woord om dit te volbring." God is wakker oor Sy Woord, en Sy Woord in jou mond, in geloof, sal God volbring!

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • Die Woord - Ep.2 - Die Waarheid sal jou Vrymaak

    September 18, 2026 · 21 min

    In Johannes 8:31 en 32 sê Jesus: "En Jesus sê vir die J**e wat in Hom geglo het: As julle in my woord bly, is julle waarlik my dissipels. En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak." Dis net die waarheid wat jy ken en…

  • Die Woord- Ep.1 - Jesus is die Woord

    September 16, 2026 · 16 min

    Hoe dink God oor Sy Woord? Hoe belangrik is Sy Woord vir Hom? Hoe belangrik is dit vir ons om oor Sy Woord te dink soos wat Hy daaroor dink? Kom luister gerus saam #GodseWoord #WoordvanGod #JesusisdieWoord

  • Geskep na Sy gelykenis - Wat beteken dit? - Ep.1

    September 10, 2026 · 23 min

    Het jy al ooit gewonder wat beteken dit om na God se gelykenis geskep te wees? Is ons steeds in Sy gelykenis? Wat van sonde? Kom luister saam en rys saam met my deur die Woord.

  • Wat van Doop - Ep.2

    August 20, 2026 · 23 min

    Doop is nie iets wat ons moet uitstel nie. Ek weet nie hoekom ons op 'n plek gekom het waar ons uitstel om gedoop te word vir 'n meer gerieflike tyd, plek of omstandighede nie, maar dis nie wat ek in die Handelinge kerk sien nie. Vir hulle…

  • Wat van Doop - Ep1

    August 5, 2026 · 19 min

    Hoe belangrik is dit om gedoop te word? Wat gebeur wanneer jy gedoop word? Is dit iets wat ons doen omdat ons denominasie dit doen, of nie doen nie?

  • Geloof wat Berge Verskuif - Ep25

    July 29, 2026 · 19 min

    Wanneer ons in geloof bid, in ooreenstemming met die Woord, dan het ons reeds ontvang waarvoor ons gebid het. Reeds, Verlede tyd...

  • Geloof wat Berge Verskuif - Ep24

    July 24, 2026 · 18 min

    Ongeloof het selfs Jesus gekeer om te kan doen wat Hy graag wou doen in Nasaret, Sy eie tuisdorp.

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

n Bybelstudie reeks waarin die fokus op ons Here Jesus gerig is en Sy fantastiese volmaakte werk aan die kruis. Ons wil jou graag help om 'n ware dissipel te wees van Jesus, iemand wat Hom dupliseer, sodat jý Jesus kan wees vir 'n stukkende wêreld. Jy is welkom om ons dienste op 'n Sondag by te woon om 16:00 elke Sondag middag by 93 Parkland dr, Kempton Park