Kerksondermure (KSM)
Today: #166 in Religion & Spirituality, South Africa on our combined chart.
Chart positions today · United States
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Kerksondermure (KSM), try…
Ranking history · United States
Latest episodes
-
Neels Marais | Jesus maak ons saam mooi
October 26, 2026 · 26 minKonflik in gesinne en families is deel van ons lewe. Soms is die bakleiery so erg dat ons op ‘n punt kom waar ons gewoon net sê: “Ek gee nie meer om nie” of “Ek worry nie meer oor daai persoon nie.” Tog kry ons die opdrag dat ons…
-
Fanie Venter | Jesus maak ons saam mooi
October 26, 2026 · 30 minDie wêreld word mooier wanneer verhoudings mooier word. In hierdie boodskap gaan ons ontdek hoe Jesus wat sy volgelinge se voete was, hierdie stelling waar maak.
-
Johan Smith | Jesus leer ons mooi sien
October 19, 2026 · 34 minOm te sien wat Jesus sien. Om te kyk soos Jesus kyk. Dis baie mooi gedagtes en absoluut die regte manier van dink en doen, maar dis makliker gesê as gedaan. Kom luister gerus na die Here se Woord oor hoe om die wêreld ‘n mooier en beter…
-
Stehan Joubert | Kyk mooier: Kyk lewende water in lewende lywe raak
October 19, 2026 · 29 minJesus vat kortpad deur Samaria. Nee Hy moet! Hy het ‘n afspraak met die “verkeerde” persoon - ‘n Samaritaanse vrou by die put van Sigar wat nie juis bekend is vir haar mooi sedelike lewe nie. Jesus sien haar egter in genade raak. Hy wys…
-
Colin Smith | Ontdek die Jesus wat mooi maak in die nag
October 12, 2026 · 32 minHoe donker is donker werklik? Hierdie week gaan loer ons in op ‘n gesprek wat in die nag plaasgevind het en ontdek ons die Jesus wat mooi maak – selfs daar in die NAG van iemand wat verward is, nuuskierig is, aangespreek word en…
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
Stefan Fourie | Jesus maak ons mooi
October 12, 2026 · 30 minWie is Jesus – en wat doen Hy met ’n mens se lewe? Jesus is meer as net ’n goeie mens of ’n profeet. Hy is God wat mens geword het – die Lig wat in ons donkerte inkom om ons nuut te maak. Kom ontdek hoe Jesus ons mooi maak.
-
Stefan Fourie | Nuwe mense, leef nuut.
October 5, 2026 · 28 minJesus word sigbaar deur die brood wat ons uitdeel – dit is wat Jesus-volgelinge hulle mee besig hou wanneer hulle weet hulle is gered, en hulle is vrygespreek... hulle kies om Jesus sigbaar te maak vir mense rondom hulle. Hoekom? Want die…
-
Gerrit Visser | Word wie jy is – Galasiërs 5 en 6
October 5, 2026 · 28 minOns leef in ‘n wêreld wat sê jou identiteit het iets ekstra nodig. Wie jy is, + goeie lewe, Wie jy is, + geld? Galasiërs het nuus wat ons vry maak: Jou identiteit is in Christus, en dit help jou nuut dink oor die + in jou lewe.
-
Neels Marais | Word wie jy is – Galasiërs 4
September 28, 2026 · 26 minHeel dikwels is ons alleen, gedaan en moeg. Soms kry ons seer, ons verkeer in pyn en ander kere weer is ons beangs en benoud. In sulke tye is dit vertroostend en bemoedigend dat ons die Here God as Vader kan aanspreek. Die Gees van Jesus…
-
Fanie Venter | Word wie jy is – Galasiërs 4
September 28, 2026 · 28 minDie Evangelie (die Goeie nuus oor Jesus) is so mooi! Paulus wys ons in Galasiërs 4 dat hoe dieper mens delf in die Evangelie, hoe mooier word dit. Kom ontdek in hierdie boodskap saam met ons die skoonheid van die Evangelie.
-
Johan Smith | Word wie jy is – Galasiërs 3
September 21, 2026 · 35 minPaulus is kwaad, ontwrig, teleurgesteld…….ja, jy lees reg, dis Paulus as hy skryf aan die Galasiërs in Galasiërs 3. Dalk is ‘n beter beskrywing: hy spoeg vuur. Mense verdraai die Evangelie. Hulle gaan soek hulle identiteit in werke en die…
-
Stefan Fourie | Word wie jy is – Galasiërs 3
September 21, 2026 · 29 minGod se wiskunde werk anders as ons wiskunde. As ons in ons gedagte iets by iets plus, kom ons by ‘n groter en beter plek uit, maar God se wiskunde werk nie so nie. As ons iets bytel by wat God gedoen het, dan trek ons eintlik af. In…

Australia
Brazil
Canada
Germany
India
Ireland
Japan
Mexico
New Zealand
Philippines
South Africa
United Kingdom