Invloed Kerk | Preke podcast artwork
Religion & Spirituality

Invloed Kerk | Preke

by Invloed Kerk

Last recorded placements from this show’s chart history. These are not current rankings.

Not on the United States charts we track today.

If you like Invloed Kerk | Preke, try…

KLETS podcast artwork
KLETS
Also in Religion & Spirituality

Latest episodes

  • Dade I Sake van die Hart

    October 26, 2026 · 39 min

    'n Goeie boom dra goeie vrugte. Jy kan nie met jou aksies verdien om gered te word nie. Met dit gese, is jou aksies ook 'n duidelike spieël van wat in jou hart aangaan. As ons weet dat ons optrede ons nie red nie, wat beteken my aksies dan…

  • Woorde I Sake van die Hart

    October 18, 2026 · 36 min

    Jesus het gesê die oë is die venster van jou siel. Daar is nog ‘n ingang na jou hart, want woorde is die deur van jou siel. Leer hoe die Bybel jou woorde behoort te beïnvloed. 𝙆𝙮𝙠 𝙫𝙤𝙡𝙡𝙚 𝙥𝙧𝙚𝙚𝙠 𝙝𝙞𝙚𝙧: http…

  • Grond Jou Geloof

    October 11, 2026 · 35 min

    Was jy al in ‘n wat nou oomblik? ‘n Krises tref…wat nou? Jou droom word ‘n realiteit…wat nou? Daardie wens word vervul…wat nou? Kinders is nou uit die huis…wat nou? Geloof lei ons tot hierdie antwoorde, mits jy geloof reg verstaan. Leer…

  • Bou Jou Boot

    October 4, 2026 · 37 min

    Soms voel lewe so eentonig. Nog ‘n oggend. Weer oppad werk toe. Kinders sport toe neem. Nog ‘n toets. Nog ‘n kliënt. Nog ‘n verantwoordelikheid. Wat as God ons getrouheid ag as ware sukses. Om nie iets nuuts te begin nie, maar eerder net…

  • Serenity Prayer | Bid Eers

    September 27, 2026 · 37 min

    Die ware wenstreep van gebed is om te besef God is werklik in beheer. Daardie wenstreep hou baie vrede vir ons in. Vandag leer ons ‘n gebed wat ons kan neem tot daardie vrede. Boodskap deur Morné Steenekamp 𝗠𝗮𝗻𝗶𝗲𝗿𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲…

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • Jabes se Gebed | Bid Eers

    September 20, 2026 · 41 min

    Jabes se naam het hom uitgelewer aan pyn en swaarkry. Tog het die Here sy storie bestem, nie sy naam nie. Baie van ons voel uitgelewer aan ons verlede of huidige uitdagings, maar die Here kan jou storie bestem. Leer hoe om Jabes se…

  • Skiet Gebede | Bid Eers

    September 13, 2026 · 34 min

    Soms ag ons die gebede wat langer duur of diep voel as kragtige gebede. Daar is wel kort skiet gebede te vind in die Bybel wat baie krag gedra het. https://youtu.be/1GhFaDFp48w?si=QKSTVBq1HCFFyFAv Boodskap deur Morné…

  • Tabernakel Gebed | Bid Eers

    September 6, 2026 · 46 min

    Baie van ons dink die Tabernakel was net ‘n ontmoetingstent in die Ou Testament. Dit is waar, maar die Tabernakel se uitleg leer ons tot vandag toe hoe om op ‘n praktiese manier te bid sodat ons God kan beleef. Vandag kyk ons na Tabernakel…

  • Die Onse Vader | Bid Eers

    August 30, 2026 · 41 min

    Meeste van ons kan stellings van ons jong dae aanhaal soos “gebed is kragtig”, “bid elke dag” en “gebed verander alles”. Jesus se dissipels het ook groot geword met tradisionele gedagtes en gebede. Tog toe Jesus gebid het was dit anders as…

  • Hoekom glo ons wat ons glo? I Merk: Wonder Bo Wonder Podcast

    August 30, 2026 · 49 min

    Geloof gaan nie net oor wat ons kan sien of verstaan nie. Die aarde en alles wat gemaak is wys alles ‘n begin punt het. God is daai punt. Dit is ’n vaste vertroue in Wie God is. Daar is genoeg bewyse. “Geloof, egter, is sekerheid van die…

  • My broer is mal | Moddergeveg

    August 23, 2026 · 43 min

    Jy kan jou lewe lank naby Jesus wees, maar Hom steeds mis. Jakobus het saam met Jesus grootgeword. Hy het Hom geken as sy broer, maar eers ná die opstanding het hy werklik besef wie Jesus is. Nabyheid is nie dieselfde as intimiteit nie…

  • Modder in jou oë | Moddergeveg

    August 16, 2026 · 40 min

    Jy hoef nie alles te verstaan om te weet dat Jesus iets in jou lewe verander het nie. Die man in Johannes 9 het nie al die antwoorde gehad nie. Hy het net sy storie geken: “Een ding weet ek wel: Ek wat blind was, sien nou!” — Johannes…

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.