Slaaptyd Stories vir Afrikaanse Kinders podcast artwork
Kids & Family

Slaaptyd Stories vir Afrikaanse Kinders

by Marthi Opperman

Chart positions today · United States

Not on the United States charts we track today.

If you like Slaaptyd Stories vir Afrikaanse Kinders, try…

About the show

Soothing bedtime stories read in Afrikaans for children. Rustige lekker luister slaaptydstories vir klein kindertjies

Latest episodes

  • Kaptein van Hunks en die Duiwel

    November 17, 2022 · 12 min

    Die verhaal van hoe Tafelberg sy kleed gekry het, ‘n suiwer Afrikaanse sprokie uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies, oorvertel deur P W Grobbelaar, Human & Rousseau 1974

  • Antjie Somers

    October 23, 2022 · 4 min

    ‘n Oorspronklike Afrikaanse sprokie, uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies, oorvertel deur P Grobbelaar

  • Die Olifantjie

    September 25, 2022 · 24 min

    Hoe Olifant sy slurp gekry het, ‘n Rudyard Kipling storie uit “Stories vir Sewejariges” verwerk deur Sara en Stephen Corrin

  • Ou Mamma Kromneus

    September 5, 2022 · 21 min

    Uit Die Pratende Pot geskryf deur Helena Lochner.

  • Die Kattekop van Goud en Ou Skilpad Gaan Op Reis

    August 15, 2022 · 11 min

    Nog ‘n Helena Lochner storie uit “Die Pratende Pot”

  • Ou Tante Langtand

    July 19, 2022 · 17 min

    Skelms probeer ‘n ou tante se tand steel, geskryf deur Helena Lochner. Nog ‘n storie uit Die Pratende Pot

  • Die Blou Skoenlapper

    June 9, 2022 · 17 min

    Kindertjies ontsnap uit die huis van ‘n nare heks, ‘n Helena Lochner storie uit Die Pratende Pot

  • Ou Meneer Springer

    May 20, 2022 · 5 min

    Uit die Pratende Pot, ‘n Helena Lochner storie oor ‘n man wat maklik skrik