Bybelstories in Afrikaans podcast artwork
Kids & Family

Bybelstories in Afrikaans

by Carin Conradie
Stories for KidsKids & FamilyReligion & Spirituality

Chart positions today · United States

Not on the United States charts we track today.

If you like Bybelstories in Afrikaans, try…

Latest episodes

  • Boeke van die profete 43: Die profeet Maleagi

    October 8, 2026 · 11 min

    Ons kom nou by die laaste boek in die Ou Testament.  Maleagi moes 'n boodskap na die volk bring.  Dit is amper in dialoog vorm geskryf - met die volk wat God antwoord en Hy wat terugantwoord. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the…

  • Boeke van die profete 42: Sagaria vertel van die laaste dae

    October 1, 2026 · 11 min

    In hierdie episode gesels ons oor Sagaria 9 tot 14.  Hy profeteer oor die eindtye, hoewel daar dinge is wat in Jesus se tyd al waar geword het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

  • Boeke van die profete 41: Sagaria se laaste vier nagprentjies

    September 24, 2026 · 11 min

    In Sagaria 4-8 lees ons die volgende vier gesigte wat die profeet Sagaria  by die Here gekry het, om vir die J**e te vertel. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

  • Boeke van die profete 40: Sagaria kry prentjies in die nag

    September 17, 2026 · 11 min

    In Sagaria 1 - 3 lees ons van die profeet wat vir Haggai opgevolg het.   God het met hom in nagtelike visoene gepraat.   Vandag vertel ons van die eerste vier visioene. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

  • Boeke van die profete 39: Haggai

    September 10, 2026 · 10 min

    Die kort boekie Haggai, beskryf die boodskappe wat God vir Serubbabel en Jesua gestuur het nadat 50 000 J**e terug is na Jerusalem, maar nie gekom het by die herbou van die tempel nie. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • Boeke van die profete 38: Sefanja

    September 3, 2026 · 10 min

    Die profeet Sefanja het baie vertel van die dag van die Here, wanneer Hy die mense sal oordeel.   Daar is tog ook baie van God se liefde in die boek - en dat Hy mense wil red. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

  • Boeke van die profete 37: Die profeet Habakuk

    August 27, 2026 · 11 min

    Habakuk was die profeet wat die wonderlike "lied" geskryf het: "Al sou die vyeboom nie bot nie"  - Al sou die Galdeërs alles kom kaalstroop, het hy besluit om steeds die Here te loof. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

  • Boeke van die profete 36: Die profeet Nahum

    August 20, 2026 · 11 min

    In die boek Nahum word beskryf hoe God die stad Nineve van die Assiriërs gaan wegvee, omdat hulle God se mense wreed mishandel het. God straf skuldiges, maar sien om na sy mense. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

  • Boeke van die profete 35: Die profeet Miga

    August 13, 2026 · 11 min

    In die boek Miga lees ons hoe God vir Miga gebruik het om te profeteer dat Israel en Juda weggevoer gaan word, omdat hulle God vergeet het.   Juda het wel vir 'n tyd teruggedraai na God toe.  Miga het ook geprofeteer dat Jesus weer gaan…

  • Boeke van die profete 34: Jona gaan na Nineve

    August 6, 2026 · 12 min

    In hoofstukke 3 en 4 lees ons hoe Jona toe tog in Nineve gaan preek het, maar hy was kwaad oor God se besluit daarna.... Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

  • Boeke van die profete 33: Jona kry 'n opdrag by God

    July 30, 2026 · 11 min

    Jona 1 en 2 vertel ons hoe God vir hom 'n opdrag gegee het om na Nineve toe te gaan, maar hy hardloop weg van God af en beland in 'n vis se maag. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

  • Boeke van die profete 32: Die profeet Obadja

    July 23, 2026 · 11 min

    In Obadja lees ons van die profesie teen Edom, of Esau, die broervolk van Israel. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie,  vertel Bybelstories in Afrikaans.  Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak.Geniet die Woord!