Slaaptyd Stories vir Afrikaanse Kinders podcast artwork
Kids & Family

Slaaptyd Stories vir Afrikaanse Kinders

by Marthi Opperman

Chart positions today · New Zealand

Not on the New Zealand charts we track today.

If you like Slaaptyd Stories vir Afrikaanse Kinders, try…

Latest episodes

  • Kaptein van Hunks en die Duiwel

    November 17, 2022 · 12 min

    Die verhaal van hoe Tafelberg sy kleed gekry het, ‘n suiwer Afrikaanse sprokie uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies, oorvertel deur P W Grobbelaar, Human & Rousseau 1974

  • Antjie Somers

    October 23, 2022 · 4 min

    ‘n Oorspronklike Afrikaanse sprokie, uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies, oorvertel deur P Grobbelaar

  • Die Olifantjie

    September 25, 2022 · 24 min

    Hoe Olifant sy slurp gekry het, ‘n Rudyard Kipling storie uit “Stories vir Sewejariges” verwerk deur Sara en Stephen Corrin

  • Ou Mamma Kromneus

    September 5, 2022 · 21 min

    Uit Die Pratende Pot geskryf deur Helena Lochner.

  • Die Kattekop van Goud en Ou Skilpad Gaan Op Reis

    August 15, 2022 · 11 min

    Nog ‘n Helena Lochner storie uit “Die Pratende Pot”

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • Ou Tante Langtand

    July 19, 2022 · 17 min

    Skelms probeer ‘n ou tante se tand steel, geskryf deur Helena Lochner. Nog ‘n storie uit Die Pratende Pot

  • Die Blou Skoenlapper

    June 9, 2022 · 17 min

    Kindertjies ontsnap uit die huis van ‘n nare heks, ‘n Helena Lochner storie uit Die Pratende Pot

  • Ou Meneer Springer

    May 20, 2022 · 5 min

    Uit die Pratende Pot, ‘n Helena Lochner storie oor ‘n man wat maklik skrik

  • Die Pratende Pot

    May 6, 2022 · 15 min

    ‘n Ou vrou trek ‘n pot uit die rivier uit. ‘n Helena Lochner storie, gelees uit “Die Pratende Pot.”

  • Die Reus met die Drie Goue Hare - Grimm

    April 26, 2022 · 21 min

    ‘n Koning probeer alles in sy vermoë om te verhoed dat ‘n seun met sy dogter trou - uit Stories vir Sewejariges, Human & Rousseau

  • Die Tonteldoos - Hans Christian Andersen

    April 11, 2022 · 27 min

    ‘n Heks vertel ‘n soldaat van ‘n wonderboom met ‘n tonteldoos. Gelees uit “Stories vir Sewejariges” saamgestel deur Sara en Stephen Corrin, 1972 Human & Rousseau

  • Die Hangklip

    October 5, 2021 · 7 min

    Uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies uitgesoek en oorvertel deur Pieter W Grobbelaar

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

Soothing bedtime stories read in Afrikaans for children. Rustige lekker luister slaaptydstories vir klein kindertjies