'n Ma & 'n Mikrofoon
Chart positions today · United States
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like 'n Ma & 'n Mikrofoon, try…
Ranking history · United States
About the show
Latest episodes
-
Hoe lees en boeke baie van jou kind se ANDER probleme kan oplos / How Reading Can Fix Many of Your Child’s OTHER Problems
September 30, 2026 · 32 minHoekom sukkel so baie Suid-Afrikaanse kinders om te lees, en wat kan ouers daaraan doen? Daniëlla gesels met die bekende kinder- en jeugboekskrywer Christien Neser oor Suid-Afrika se leeskrisis, hoekom voorlees soveel meer as net ’n…
-
Aussie-mamma in SA: Ek wil my kinders hier grootmaak/ Aussie Mum in SA: I Want to Raise My Kids Here
September 9, 2026 · 30 minOns hoor gereeld van jong Suid-Afrikaanse gesinne wat emigreer... maar Louisa Mac Queen is ’n gebore Australiër wat kies om in Suid-Afrika te woon en haar kinders hier groot te maak. Sy gesels met Daniëlla oor waarom sy Suid-Afrika nou…
-
Mellisa Senekal: Op pad na 50... toe word ek swanger!/ Mellisa Senekal: On the road to 50... and then I fell pregnant!
August 26, 2026 · 34 minHoe voel dit om op 45 swanger te wees en op byna 46 vir die eerste keer ’n mamma te word? In hierdie episode gesels Mellisa Senekal met Daniëlla oor haar en haar man se sonderlinge pad na ouerskap – ’n pad van vrugbaarheidsuitdagings…
-
Veronica Ramokgoname: Aangeneem, Afrikaans, en nou ook 'n mamma/ Veronica Ramokgoname: Adopted, Afrikaans, and now a mom
July 29, 2026 · 36 minOp sosiale media stel sy haarself bekend as: "Short, Dark, and Afrikaans." Maar Veronica Ramokgoname se storie behels nog veel meer as dit. In hierdie episode gesels Veronica met Daniëlla oor hoe sy as baba deur die Van der…
-
Waarom elke ma 'n TFSA móét hê/ Why Every Mom Needs a TFSA
July 15, 2026 · 25 minDink jy jy moet 'n finansiële kenner wees om te begin belê? Dink weer. Daniëlla gesels met Carla Venter (Money with Carla) en Carly Esterhuizen van EasyEquities oor hoe enige ma – selfs 'n tuisblyma sonder 'n "inkomste" van haar eie – haar…
-
Ontmoet die ma van 'n gesin met dwergisme/ Meet the mom of a family of little people
July 8, 2026 · 20 minDie Lowes van Middelburg trek dikwels aandag wanneer hulle as gesin op uitstappies gaan. Hoewel ma Rika van gemiddelde lengte is, is haar man, Stephen, en hul drie kinders almal kort. Dit was nie altyd maklik vir Abigail (15), Khloe (14)…
-
Jo Black: "Wat elke pa moet hoor"/ Jo Black: "Wat elke pa moet hoor"
June 24, 2026 · 31 minDaar is duisende mense in die skare by sy vertonings. Maar vir Jo Black is daar net drie wat régtig saak maak: sy vrou en twee dogters. In hierdie Vadersdagmaand-episode van 'n Ma & 'n Mikrofoon gesels Daniëlla en Jo oor die hart van 'n…
-
Joey Evans: Die pa wat die onmoontlike vermag het/ Joey Evans: The Dad Who Achieved the Impossible
June 10, 2026 · 44 minJoey Evans was pa van vier jong dogtertjies toe 'n ernstige ongeluk sy lewe onherroeplik verander het. Die prognose was verpletterend, maar Joey het geweier om sy storie daar te laat eindig — en wat daarna gebeur het, klink byna…