Leon van Nierop se fliekresensies
Recently ranked · United States
Last recorded placements from this show’s chart history. These are not current rankings.
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Leon van Nierop se fliekresensies, try…
Ranking history · United States
Latest episodes
-
Onvoorspelbare rillerfliek sterk aanbeveel op grootskerms
December 22, 2025 · 1 minAlles loop voor die wind, maar daar is fout met die oppasser se kamer, want daar is nie ʼn handvatsel aan die binnekant nie. Wat kan dit beteken?
-
Avatar-slawe kan tande slyp vir 3D-skouspel
December 17, 2025 · 2 minDaar is ook ʼn storie oor ouerskap, liefde en verantwoordelikheid. Hoe ver sal ʼn pa gaan om vir sy seun die waarheid te vertel, en wat is die ma se houding teenoor die seun?
-
Clooney, Sandler neem stewige stelling in oor bekendheid
December 11, 2025 · 2 minDie punt is: George Clooney speel hier eintlik in ʼn mate homself as Jay Kelly. Die bekendste ster in die wêreld. Hy kan nêrens heen loop nie en reis met straler ná straler van plek tot plek.
-
Top-animasiefliek lok alle ouderdomme na teaters
December 5, 2025 · 1 minDis slim, doen verskriklik baie moeite met karakterisering en leer die kroos boonop ʼn les.
-
Kulkunstenaars maak derde draai op grootskerm
November 20, 2025 · 2 minIn hierdie geval is daar ʼn Suid-Afrikaner betrokke wat met ʼn reusediamant in Limpopo sit waarop talle mense hul hande wil lê. Kan sy hoegenaamd vertrou word?
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
Riller geskoei op ware moordverhaal is g’n piekniek
November 13, 2025 · 1 minNie een van die karakters vind eintlik aanklank by die gehoor nie, veral as jy sien waarmee die stroewe pa wegkom, pens dik geëet van die vet van sy rykdom en ander mense se geld wat hy verduister het.
-
Juweel oor straatbrak ontroer diep
November 7, 2025 · 2 minDit gaan ook oor die feit dat daar darem nog menslikheid in ʼn onvriendelike wêreld is, en ʼn liefde vir diere wat weggegooi is.
-
Fliekresensie | Stroewe reeks oor psigopaat wat Italië geteister het
October 31, 2025 · 2 minDit sal jou ontsenu en skok, maar tog nuuskierig en gefassineer laat staar na wat gebeur het.
-
Verhaal oor vermiste hondjie roer gesinsharte
October 24, 2025 · 2 minHierdie storie gaan eintlik oor eenvoudige mense en hul verhoudings met diere.
-
Moord op boot sorg vir vergesogte dog boeiende reeks
October 17, 2025 · 1 minKeira Knightley hou alles bymekaar terwyl die storie voortsnel en na sy spannende einde vaar.
-
Ierse skuimkoppe sorg vir boeiende familiedrama
October 7, 2025 · 1 minDie eienaar van die Guinness-brouery in Dublin sterf. Wanneer sy testament gelees word, wag daar groot verrassings op sy vier kinders.
-
Toni Collette ʼn kragtoer in aweregse TV-reeks
October 2, 2025 · 1 minJy moet ʼn stewige ondersteuner van aweregse televisiereekse wees om hierdie een te oorleef, maar jy kan dit probeer as jy dapper is.

Australia
Brazil
Canada
Germany
India
Ireland
Japan
Mexico
New Zealand
Philippines
South Africa
United Kingdom