Wiele2Wiele podcast artwork
Leisure

Wiele2Wiele

by Maroela Media

Last recorded placements from this show’s chart history. These are not current rankings.

Not on the United States charts we track today.

If you like Wiele2Wiele, try…

Latest episodes

  • Wiele2Wiele: Geely se Coolray onder loep

    October 22, 2026 · 24 min

    In hierdie week se episode van Wiele2Wiele sluit Waldo van der Waal van kykNET se gewilde motorprogram La’t Wiel by die span aan om oor Geely se nuwe Coolray te gesels. Hulle vertel jou meer oor die nuwe Tesla Roadster en kyk ook na…

  • Wiele2Wiele ry nuwe T-Roc

    October 15, 2026 · 26 min

    In hierdie week se episode van Wiele2Wiele klim hulle agter die stuur van Volkswagen se nuwe T-Roc in en word aangenaam verras deur dié gewilde sportnutsvoertuig. Daarna vat hulle jou terug in tyd met ‘n 1974 VW Kewer. Engen Xtreme deel…

  • Wiele2Wiele: Twee bakkies onder loep

    October 9, 2026 · 26 min

    Hierdie week vir Wiele2Wiele gesels en redeneer hulle oor twee uiteenlopende bakkies – JMC se Vigus en die VW Amarok PanAmericana 3.0L V6. Hulle gesels met Bobby Ramagwede van die AA oor interessante onderwerpe en staan breëbors-trots oor…

  • Wiele2Wiele ry drie nuwe Chinese motors

    October 2, 2026 · 27 min

    Hierdie week vir Wiele2Wiele is daar drie baie uiteenlopende padtoetse — die Chery Tiggo 4 Cross LiT, die Changan Hunter REEV K50 en die GWM Ora 5 HEV. Die span deel hul eerlike indrukke van dié drie nuwe Chinese spelers en kyk wat die…

  • Wiele2Wiele: Mazda se nuwe CX-5 bekendgestel

    September 25, 2026 · 25 min

    Hierdie week begin Wiele2Wiele op ‘n hartseer noot, met die vrouemoorde in Ekurhuleni en die tragiese sterftes van renjaers Robert Wolk en Marcel Angel. In reaksie op die vrouemoorde gesels hulle met die AA se uitvoerende hoof, Bobby…

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • Wiele2Wiele: Monster Jeep onder loep

    September 17, 2026 · 25 min

    Hierdie week vir Wiele2Wiele stel JMC sy Grand Avenue-bakkie bekend, terwyl Hyundai se Creta en Staria opgeknikker is. Hulle vertel jou van ’n monster – die Jeep Gladiator Maximus 6x6, wat behoorlik die koppe laat draai! Hulle deel ook…

  • Wiele2Wiele: Tata stel sy Osprey bekend

    September 14, 2026 · 25 min

    In hierdie week se episode van Wiele2Wiele stel Tata sy nuwe Osprey bekend, hulle bring tyd met Toyota se RAV4 GR-Sport model deur en die #SaferCarsforAfrica Global NCAP-botstoetsresultate word bekendgemaak. Hulle gesels ook oor die…

  • Wiele2Wiele ry Audi se nuwe Q3

    September 4, 2026 · 26 min

    Hierdie week vir Wiele2Wiele neem hulle jou op ’n toetsrit met die Audi Q3 S line Sportback. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

  • Wiele2Wiele ry Changan Deepal S07

    August 30, 2026 · 27 min

    In hierdie week se episode van Wiele2Wiele gaan hulle vir ’n toetsrit met die Changan Deepal S07 en op ’n visvang-avontuur met die Kia Tasman-bakkie. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

  • Wiele2Wiele: Alles oor nuwe Duster

    August 21, 2026 · 26 min

    Hierdie week op Wiele2Wiele gesels hulle oor die nuwe Renault Duster, met ’n nuwe enjin wat tot die reeks toegevoeg is én ’n prys wat jou behoorlik gaan laat regop sit. Hulle gaan ry ook met die spesiale Defender 110 Trophy en die GR…

  • Wiel2Wiele gee hul indrukke van nuwe Seltos

    August 14, 2026 · 27 min

    Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die pragtige, splinternuwe Kia Seltos, wat met drie enjins aangebied word – onder andere ’n 1.5-liter-turbodiesel. Hulle vat jou dan saam op die pad in die Lexus RZ 550e F-Sport en die Land Cruiser FJ…

  • Wiele2Wiele ry twee bussies

    August 7, 2026 · 26 min

    Hierdie week is dit bussie-bonaza op Wiele2Wiele. Hulle gesels oor die Volkswagen Caravelle eHybrid en die Renault Trafic Passenger. Hulle gaan ry ook met die Honda Elevate, gee raad oor tekens wat jou kar vir jou gee dat daar fout is en…

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.