Ek Jy Ons podcast artwork
Health & Fitness

Ek Jy Ons

by Mienke Jacobs

Chart positions today · New Zealand

Not on the New Zealand charts we track today.

If you like Ek Jy Ons, try…

Latest episodes

  • Are we STILL doing New Year's resolutions?

    January 14, 2026 · 35 min

    Kom leer oor hoe om minder emotional op te tree in 2026 en op te hou jouself en almal om jou te micromanage. Met ander woorde jou angs te probeer verminder. Ek sien al hoe minder en minder mense wat hul resolutions aanlyn share, hoekom?…

  • The Cost of Choosing Life — even when they said abort.

    November 20, 2025 · 1 hr 4 min

    Shana tells the story of her daughter, Ava. And I share how Ava's story two years later touched and changed me. Life on earth is short and fickle. Every moment, every situation, every tribulation and  every victory is a "Lord what are you…

  • Wanneer positiwiteit toksies raak

    October 14, 2025 · 24 min

    Ek is 'n realis, wat soms grens aan negatiwiteit so ek hoor gereeld dat ek net meer positief na die lewe moet kyk.  Moet ek? Moet jy? Moet ons? Kom vind uit wanneer jou positiewe uitkyk op die lewe toksies kan raak. Message my as jy wil…

  • Moet jy Kaap toe trek of nie?

    September 16, 2025 · 49 min

    Blykbaar is die Kaap tans n popular opsie om na toe te verhuis, wie sou kon raai.  Die DA bedien die mense goed, "alles werk", dis Afrikaans (is dit regtig?), die berg is so mooi, dis so veilig en die see is kort op Mauritius se…

  • Hoe om jou single vriende te help, of nie...

    July 31, 2025 · 40 min

    Om vir drie jaar single te gewees het, soos ek is een ding, maar Charlene het 28 jaar se ervaring.  Kom vind uit hoe om jou single vriende te hanteer of te ondersteun in die tydperk van hul lewens. Ek weet jy wil net help. Maar maak jy…

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • Hoe om single wees te handle

    July 8, 2025 · 35 min

    Wat moet jy nou regtig doen in die tyd vat jy single is? Wat moet jy met al die tyd op jou hande doen?  Meer bid? Minder bid? Meer vry? Minder vry? Tinder join? Opgee? 'n Non word? Dis is nie 'n one-size-fits-all-solution nie, maar ek dink…

  • It's not all BLACK and WHITE

    June 11, 2025 · 54 min

    It's somewhere inbetween... Junie is Jeugmaand. Ek dink dis belangrik om na die gesprek tussen my en my vriendin Caitlin te luister. Ek is wit sy is kleurling.  Veral vir ons as die Jeug, hoe lyk ons toekoms in Suid Afrika? Wat gaan ek my…

  • Gebeur alles in die lewe regtig vir n rede?

    May 26, 2025 · 23 min

    WAAAAAR kom die saying 'alles gebeur vir 'n rede' vandaan? Ek weet nie eers nie maar ek hoor dit SO baie. Kinda annoying. Ons maak die redes op, want ons is konstant op soek na rede en purpose in ons lewens wat andersins boring is.  Wat…

  • Breek jou procrastination gewoonte NOU

    May 5, 2025 · 29 min

    Ag, uitstel en uitstel is al deel van ons DNA.  Procrastinate raak vinning, vinnig 'n gevaarlike gewoonte. Ek is n baas in procrastinate en deel graag my ervaring en hoekom jy so gou as moontlik moet ophou uitstel. Kom leer wat die…

  • Dinge wat skool ons nie leer nie, maar jy MOET weet van die lewe.

    April 14, 2025 · 31 min

    Wat is wyshied en kennis as ons dit nie met mekaar deel nie? Hier is my top 10 of wat tips wat ek dink jou gaan help om 'n gelukkiger jy te wees. Foute met voordele, sou ek (en Chat GPT) dit noem, want ek weet nou van beter. Leer by…

  • Hoe Bulimia en Anorexia lewens kan verwoes.

    March 24, 2025 · 1 hr 1 min

    My vriendin, Fiona deel met my haar verhaal oor hoe sy bulimia en anorexia oorwin het na 6 jaar in die greep daarvan. Hoe verval mens in so 'n kondiesie, hoe gebeur dit? Met wie gebeur dit? Wat is die warning signs? Hoe lyk dit prakties om…

  • Moet jou passie jou loopbaan word?

    March 4, 2025 · 22 min

    Hoe identifiseer ek my passie? Wat moet 'n "passie" vir my bied? Wat moet 'n "werk" vir my bied? Kan die twee dieselfde ding wees? My opinie verskil dalk van die algemene-moderne-voorstel, maar ek hoop jy kan my perspektief raaksien en oor…

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel. Ek hoop jy is hier vir ACTUAL self-improvement, want ek deel hard-truths en jy gaan definitief soms dink my “tone” is harsh.  Maar my intensie is altyd om te probeer help.  Afrikaans en trots, met steeds bietjie Engels.