Storiebeer Stories podcast artwork
Kids & Family

Storiebeer Stories

by Storiebeer

Chart positions today · Philippines

Not on the Philippines charts we track today.

If you like Storiebeer Stories, try…

Latest episodes

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • Debora - Nege honderd strydwaens teen een dapper vrou - Afrikaanse Bybelstories

    August 9, 2026 · 5 min

    Kom luister na Nege honderd strydwaens teen een dapper vrou – ’n spannende Afrikaanse Bybelstorie oor Debora, die wyse profetes en rigter van Israel. Terwyl ’n gevaarlike leër met nege honderd ysterstrydwaens die volk bang maak, staan…

  • Liewe Heksie kry 'n Verjaarsdag - Lekker Liewe Heksie Stories

    August 7, 2026 · 6 min

    Liewe Heksie se Spesiale Verjaarsdag-verrassing Het hekse verjaarsdae? Liewe Heksie is nie so seker nie, maar met die hulp van Blommie Kabouter en Karel Kat, kry sy uiteindelik haar eie spesiale dag! Luister saam hoe Heksie voorberei vir…

  • Raponsie - 'n Storie van die Broers Grimm

    August 5, 2026 · 10 min

    Raponsie | ’n Klassieke Afrikaanse sprokie vir kleuters en hul ouersKom luister saam na die betowerende verhaal van Raponsie, die meisie met die lang, goue hare wat hoog in ’n geheimsinnige toring woon. Wanneer ’n prins haar pragtige sang…

  • Ester - Kan een meisie ñ hele volk red?

    August 2, 2026 · 5 min

    Kom luister na Kan een meisie 'n hele volk red? – ’n kragtige en dapper Afrikaanse storie oor Koningin Ester. Ester was ’n gewone weeskind wat onverwagags koningin geword het, maar sy moes ’n groot geheim bewaar. Toe haar volk in gevaar…

  • 'n Muis Gemors - 'n Storiemuis Storie

    July 31, 2026 · 4 min

    'n Muisgemors | 'n Snaakse Afrikaanse Kinderstorie oor Verantwoordelikheid Wanneer Pappa en Mamma Muis uitgaan om 'n appel vir 'n tert te gaan soek, en so kry Boetie en Sussie die belangrike taak om na die kleintjies te kyk. Maar in plaas…

  • Otto ruim op - Otto se Storieboek

    July 29, 2026 · 3 min

    Otto ruim op | 'n Oulike Afrikaanse Slaaptydstorie oor Opruim Na 'n lang dag van heerlik speel saam met sy maatjie Japie die apie, is Otto se kamer vol met speelgoed! Maar wanneer dit tyd word om op te ruim en te gaan slaap, kom Otto agter…

  • Paulus en Silas in die Tronk - Afrikaanse Bybelstories

    June 14, 2026 · 4 min

    Kom luister na Paulus en Silas in die Tronk – ’n inspirerende Afrikaanse Bybelstorie vir kinders oor geloof, lofprysing en wonderwerke. Selfs in die donkerste tye, soos wanneer Paulus en Silas in die tronk was, het hulle gesing en God…

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

1, 2, 3, ruuustig... Welkom by Storiebeer Stories, die Afrikaanse podcast wat jou kind elke aand met 'n nuwe, opwindende storie sal vermaak. Ideaal vir ouers wat op soek is na 'n warm en koesterende manier om hul kinders voor slaaptyd te kalmeer. Ons vertel kinderstories op 'n verstaanbare en liefdevolle manier. Van tradisionele Afrikaanse stories tot nuwe avonture, elke episode is perfek om 'n bondel vreugde, liefde en verbeelding in jou huis te bring. Luister lekker saam. Voorstelle vir stories kan gestuur word na stories@storiebeer.co.za