Storiebeer Stories
Today: #11 in Kids & Family, South Africa on our combined chart.
Chart positions today · Ireland
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Storiebeer Stories, try…
Ranking history · Ireland
Latest episodes
-
Maria, Jesus se Ma - 'n Dapper JA wat die wêreld verander het - Afrikaanse Bybelstories
October 11, 2026 · 5 minKom luister na ’n Dapper ja wat die wêreld verander het – ’n pragtige en hartverwarmende Afrikaanse Bybelstorie oor Maria, die moeder van Jesus. Maria was ’n doodgewone jong meisie uit Nasaret toe die engel Gabriël skielik met ’n…
-
Liewe Heksie en die bikini - Lekker Liewe Heksie Stories
October 7, 2026 · 10 minLiewe Heksie word Juffrou Seesand! Trek aan die swemklere, want vandag gaan kuier ons saam met Liewe Heksie en Blommie Kabouter by die see! Met hul prysgeld in die sak vat die twee maats die trein strand toe vir 'n welverdiende…
-
Rut - Die meisie wat alles gelos het vir liefde - Afrikaanse Bybelstories
August 16, 2026 · 5 minKom luister na "Die meisie wat alles gelos het vir liefde". ’n aangrypende Afrikaanse Bybelstorie oor Rut, ’n jong vrou wat uit liefde en lojaliteit besluit het om nie haar skoonma, Naomi, alleen te los nie. Al kon Rut na haar eie mense…
-
Heksie en Blommie sing in die straat - Lekker Liewe Heksie Stories
August 14, 2026 · 10 minHeksie en Blommie sing in die straat In vandag se episode leer ons dat selfs 'n "reënboog-heksie" groot planne kan beraam! Wanneer Koning Rosekrans vra vir hulp om 'n hospitaal vir Blommeland te bou, besluit Liewe Heksie en Blommie…
-
Die Drie Spinvrouens - 'n Storie van die Broers Grimm
August 12, 2026 · 6 minDie Drie Spinvrouens – ’n Humoristiese Afrikaanse luisterstorie deur Storiebeer Het julle al gehoor van die drie vreemde vrouens wat so vinnig kan spin dat die gare soos balle uit die lug val? In vandag se episode luister ons na Die Drie…
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
Debora - Nege honderd strydwaens teen een dapper vrou - Afrikaanse Bybelstories
August 9, 2026 · 5 minKom luister na Nege honderd strydwaens teen een dapper vrou – ’n spannende Afrikaanse Bybelstorie oor Debora, die wyse profetes en rigter van Israel. Terwyl ’n gevaarlike leër met nege honderd ysterstrydwaens die volk bang maak, staan…
-
Liewe Heksie kry 'n Verjaarsdag - Lekker Liewe Heksie Stories
August 7, 2026 · 6 minLiewe Heksie se Spesiale Verjaarsdag-verrassing Het hekse verjaarsdae? Liewe Heksie is nie so seker nie, maar met die hulp van Blommie Kabouter en Karel Kat, kry sy uiteindelik haar eie spesiale dag! Luister saam hoe Heksie voorberei vir…
-
Raponsie - 'n Storie van die Broers Grimm
August 5, 2026 · 10 minRaponsie | ’n Klassieke Afrikaanse sprokie vir kleuters en hul ouersKom luister saam na die betowerende verhaal van Raponsie, die meisie met die lang, goue hare wat hoog in ’n geheimsinnige toring woon. Wanneer ’n prins haar pragtige sang…
-
Ester - Kan een meisie ñ hele volk red?
August 2, 2026 · 5 minKom luister na Kan een meisie 'n hele volk red? – ’n kragtige en dapper Afrikaanse storie oor Koningin Ester. Ester was ’n gewone weeskind wat onverwagags koningin geword het, maar sy moes ’n groot geheim bewaar. Toe haar volk in gevaar…
-
'n Muis Gemors - 'n Storiemuis Storie
July 31, 2026 · 4 min'n Muisgemors | 'n Snaakse Afrikaanse Kinderstorie oor Verantwoordelikheid Wanneer Pappa en Mamma Muis uitgaan om 'n appel vir 'n tert te gaan soek, en so kry Boetie en Sussie die belangrike taak om na die kleintjies te kyk. Maar in plaas…
-
Otto ruim op - Otto se Storieboek
July 29, 2026 · 3 minOtto ruim op | 'n Oulike Afrikaanse Slaaptydstorie oor Opruim Na 'n lang dag van heerlik speel saam met sy maatjie Japie die apie, is Otto se kamer vol met speelgoed! Maar wanneer dit tyd word om op te ruim en te gaan slaap, kom Otto agter…
-
Paulus en Silas in die Tronk - Afrikaanse Bybelstories
June 14, 2026 · 4 minKom luister na Paulus en Silas in die Tronk – ’n inspirerende Afrikaanse Bybelstorie vir kinders oor geloof, lofprysing en wonderwerke. Selfs in die donkerste tye, soos wanneer Paulus en Silas in die tronk was, het hulle gesing en God…