Middagvervolgverhaal
Today: #4 in Arts, South Africa on our combined chart.
Chart positions today · Australia
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Middagvervolgverhaal, try…
Ranking history · Australia
Latest episodes
-
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 17
October 9, 2026 · 15 minNeels se wonde word verbind na die groot geveg. Lienkie het idees oor hoe op Neelsie te reklameer.
-
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 16
October 8, 2026 · 15 minDie brand het geweldige gevolge. Verskeie mense word daarvan verdink dat hulle by die brand betrokke sou gewees het. Xander slaan munt uit die chaos en beskou die dele van die fabriek wat afgebrand het.
-
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 15
October 7, 2026 · 15 minJorrie vry hard na Lienkie, maar sy hou hom op ‘n afstand omdat sy voel dat sy hom nog nie goed genoeg ken nie. Hulle gaan daardie aand na die inwyding van ‘n nagklub in Nelspruit, en hulle gevoel vir mekaar raak hier skielik sterker.
-
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 14
October 6, 2026 · 15 minMarnus neem Elzebet na sy huis bo teen die berg, en sy besef nou eers hoe ryk en invloedryk die man is, veral wanneer sy sy drieverdiepingpaleis sien. Sy verneem ook dat hy pas geskei het. Xander maak planne oor hoe om sy roomysfabriek van…
-
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 13
October 5, 2026 · 15 minMarnus en Xander ontmoet in die roomysfabriek, en daarna besef Elzebet dat sy nogal van Marnus hou. Dis die eerste keer dat sy so oor ‘n man voel. Shaun en Xander het ‘n lelike onderonsie.
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 12
October 2, 2026 · 15 minXander verras Elzebet met ‘n besoek nadat hy teruggekeer het, en ontdek iets in haar huis wat hy graag wil koop. Elzebet is te verbaas om behoorlik te reageer. Neels maak ‘n voorstel aan Mawiet oor hoe sy by sy nuwe koffieplek betrokke kan…
-
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 11
October 1, 2026 · 15 minNá die storm is Neels en Klara in ‘n geweldige argument betrokke. Elzebet maak ‘n groot bekentenis aan Mawiet. Mawiet weet nie herwaarts of derwaarts nie.
-
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 10
September 30, 2026 · 15 min‘n Geweldige storm bars oor die vallei los en verspoelings vind plaas. Klara is genoodsaak om die nag by Neels oor te bly. Ou liefde begin weer kop uitsteek. Dan kry Lienkie ‘n skokkende tyding.
-
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 9
September 29, 2026 · 15 min‘n Swaar storm steek op en die inwoners is bang dit is ‘n herhaling van Januarie se vloede. Neels help Klara oom haar paadjie te verstewig teen die watermassa wat kom en haar ooranghutte kan beskadig.
-
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 8
September 28, 2026 · 15 minLienkie, ‘n voormalige kelnerin by die restaurant, Suikerbossie, daag by die vulstasie op waar Jorrie diens doen, en wys hom op ‘n paar foute. Jorrie spring in en besluit om restourasie vir Lienkie te doen.
-
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 7
September 25, 2026 · 15 minDaar is ‘n groot partytjie in Schoemanskloof, en almal, insluitend Neels en Klara, daag op. Hulle trek baie aandag. Ironies genoeg is die partytjie die oorsaak dat hulle opnuut hulle gevoelens vir mekaar besef, en agterkom dat hulle by die…
-
KLOOFKIND deur Leon van Nierop – Episode 6
September 24, 2026 · 15 minElzebet waarsku Klara teen Xander wat skielik verdwyn het. Hulle vermoed dat hy met skelmsstreke besig is. Klare doen navorsing oor hom op die internet en kry ‘n paar skokke.