Recently ranked · United States
Last recorded placements from this show’s chart history. These are not current rankings.
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Koelbloedig, try…
Ranking history · United States
Latest episodes
-
Koelbloedig | Langs outopsietafel word Blumenthal stem vir stilles
April 23, 2025 · 19 minHoewel prof. Ryan Blumenthal, ’n senior forensiese patoloog, elke dag met die dood gekonfronteer word, beskou hy dié werk as sy roeping.
-
Koelbloedig | Waar is Joshlin?
March 13, 2025 · 21 minDit is week twee van die langverwagte Joshlin Smith-verhoor waarin haar ma, Kelly, dié se kêrel, Jacquin Appollis, en hul vriend, Steveno van Rhyn, op aanklagte van mensehandel en ontvoering teregstaan. Vir dié episode van ‘Koelbloedig’…
-
Koelbloedig | Verlore geregtigheid: Die moordsaak van ds. Liezel de Jager
March 6, 2025 · 18 minVir dié episode van Koelbloedig kyk Mariska Nanni na die moordsaak van ds. Liezel de Jager en of geregtigheid nog moontlik is noudat die hoofverdagte dood is. Sy gesels met die teenmisdaadaktivis Ian Cameron, wat Liezel se familie destyds…
-
Koelbloedig | Alison Botha: Verkrag, vermink, vir dood gelaat
February 27, 2025 · 16 minIn dié episode van Koelbloedig gesels Mariska Nanni met dr. Tiaan Eilerd oor die nag toe hy op ʼn bebloede Alison Botha afgekom het, die verhoor van Frans du Toit en Theuns Kruger, en die uitwerking wat hul kortstondige vrylating op parool…
-
Koelbloedig | Van beïnvloeder tot tronkvoël
February 20, 2025 · 15 minVir dié episode van Koelbloedig delf Mariska Nanni ʼn bietjie dieper in die kindermishandelingsaak wat nie net skokgolwe deur die VSA gestuur het nie, maar die ganse wêreld.
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
Koelbloedig | Nadia Lotz: Mishandel, vermoor, gefaal – maar hoop op geregtigheid lééf
February 13, 2025 · 14 minVir dié episode van Koelbloedig gesels Mariska Nanni met Hendrik Lotz oor die jare lange web van huishoudelike geweld waarin sy susterskind, Nadia Lotz, vasgevang was voordat sy op 4 Maart 2023 wreed vermoor is.
-
‘Koelbloedig’ | Moeisame pad tot vergifnis ná Vaalharts-plaasmoord
December 5, 2024 · 21 minVir dié episode van ‘Koelbloedig’ gesels Mariska Nanni met Heidi Taljaard oor die moord op haar ouers, Dan en Breggie Brand, en haar sussie, Elzabie Brand, op hul plaas in Vaalharts in die Noord-Kaap. Sy praat onder meer oor die impak wat…
-
‘Koelbloedig’ | Dodelike obsessie lei tot Stella-dubbelmoord
November 28, 2024 · 31 minVir dié episode van “Koelbloedig”, Maroela Media se podsending oor ware misdaad, gesels Mariska Nanni oor die opspraakwekkende dubbelmoord op Stella in 2018.
-
‘Koelbloedig’-bonus-episode | Anika Smit: Vrae wat steeds spook
November 27, 2024 · 9 minVir dié bonus-episode van “Koelbloedig” het Mariska Nanni ’n paar van die vrae wat die meeste oor die Anika Smit-saak gevra is, aan Mike Bolhuis van Specialised Security Services gevra.
-
‘Koelbloedig’ | Anika-raaisel ná 14 jaar steeds onopgelos
November 21, 2024 · 18 minVir dié episode van Koelbloedig, Maroela Media se podsending oor ware misdaad, gesels Mariska Nanni met Mike Bolhuis oor sy onlangse toetrede tot die Anika Smit-saak en of daar tog nog hoop is dat haar moord wel opgelos sal word.
-
‘Koelbloedig’ | Ma’s in die beskuldigdebank
November 14, 2024 · 22 minIn dié episode gesels Mariska Nanni met verslaggewers en kenners oor die Lauren Dickason en Madelein Ackerman-sake, die oorsake wat ouers moontlik kan dryf om hul kinders te vermoor, en die verdeeldheid onder lede van die publiek wanneer…
-
‘Koelbloedig’ | Wanneer kinders moor
November 7, 2024 · 21 minVir hierdie episode van ‘Koelbloedig’, Maroela Media se podsending oor ware misdaad, gesels Mariska Nanni met kenners oor hoe die wet minderjarige oortreders hanteer, gebreke in die stelsel en die Deveney Nel-moordsaak.

Australia
Brazil
Canada
Germany
India
Ireland
Japan
Mexico
New Zealand
Philippines
South Africa
United Kingdom