Kerksondermure (KSM)
Chart positions today · Japan
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
Not on the South Africa charts we track today.
If you like Kerksondermure (KSM), try…
Ranking history · Japan
About the show
Latest episodes
-
Stefan Fourie | Nuwe mense, leef nuut.
October 5, 2026 · 28 minJesus word sigbaar deur die brood wat ons uitdeel – dit is wat Jesus-volgelinge hulle mee besig hou wanneer hulle weet hulle is gered, en hulle is vrygespreek... hulle kies om Jesus sigbaar te maak vir mense rondom hulle. Hoekom? Want die…
-
Gerrit Visser | Word wie jy is – Galasiërs 5 en 6
October 5, 2026 · 28 minOns leef in ‘n wêreld wat sê jou identiteit het iets ekstra nodig. Wie jy is, + goeie lewe, Wie jy is, + geld? Galasiërs het nuus wat ons vry maak: Jou identiteit is in Christus, en dit help jou nuut dink oor die + in jou lewe.
-
Neels Marais | Word wie jy is – Galasiërs 4
September 28, 2026 · 26 minHeel dikwels is ons alleen, gedaan en moeg. Soms kry ons seer, ons verkeer in pyn en ander kere weer is ons beangs en benoud. In sulke tye is dit vertroostend en bemoedigend dat ons die Here God as Vader kan aanspreek. Die Gees van Jesus…
-
Fanie Venter | Word wie jy is – Galasiërs 4
September 28, 2026 · 28 minDie Evangelie (die Goeie nuus oor Jesus) is so mooi! Paulus wys ons in Galasiërs 4 dat hoe dieper mens delf in die Evangelie, hoe mooier word dit. Kom ontdek in hierdie boodskap saam met ons die skoonheid van die Evangelie.
-
Johan Smith | Word wie jy is – Galasiërs 3
September 21, 2026 · 35 minPaulus is kwaad, ontwrig, teleurgesteld…….ja, jy lees reg, dis Paulus as hy skryf aan die Galasiërs in Galasiërs 3. Dalk is ‘n beter beskrywing: hy spoeg vuur. Mense verdraai die Evangelie. Hulle gaan soek hulle identiteit in werke en die…
-
Stefan Fourie | Word wie jy is – Galasiërs 3
September 21, 2026 · 29 minGod se wiskunde werk anders as ons wiskunde. As ons in ons gedagte iets by iets plus, kom ons by ‘n groter en beter plek uit, maar God se wiskunde werk nie so nie. As ons iets bytel by wat God gedoen het, dan trek ons eintlik af. In…
-
Fanie Venter | Word wie jy is – Galasiërs 2
September 14, 2026 · 35 minDit is ‘n pragtige Bybelse gedagte om God te wil tevrede stel, om Hom te behaag. In Gal. 2 ontdek ons dat daar ‘n verkeerde en regte manier is, om dit te probeer doen.
-
Stephan Joubert | Goeie (en minder goeie) mense benodig godsdiens, begenadigdes benodig Christus
September 14, 2026 · 31 minPrestasiemeting is deel van die lewe. Skole en universiteite doen dit; sportspanne doen dit, TV-kompetisies doen dit, godsdiens doen dit. Nog altyd gaan godsdiens oor prestasies en teenprestasies. Mense moet God se guns probeer wen deur…