AfriPod podcast artwork
News

AfriPod

by AfriForum Media

Today: #190 in News, South Africa on our combined chart.

Share this ranking Claiming needs an RSS feed. Contact us.

Chart positions today · South Africa

If you like AfriPod, try…

Ranking history · South Africa

History builds daily. We started tracking this show on the News, South Africa chart recently, so the trend line appears after a second day of data.
View as table
DateCombined RankApple Podcasts
Oct 11#190#190

Latest episodes

  • AfriForum veg vir privaat vuurwapenbesit

    May 28, 2026 · 14 min

    Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se jaarverslae toon sedert 2020-2021 ’n skerp toename in die aantal vuurwapenlisensie-aansoeke. Jacques Broodryk, AfriForum se hoofwoordvoerder vir Gemeenskapsveiligheid, verduidelikin hierdie…

  • NWU weier om die sing van “Kill the Boer” te veroordeel

    October 30, 2025 · 10 min

    Die dreunsang “Kill the Boer” is op 22 September 2025 tydens ’n EFF Student Command-protesaksie by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus gesing. AfriForum het die NWU gevra om die sing van dié dreunsang te veroordeel…

  • Tshwane kry weer bloedneus in die hof oor stadsreinigingsheffing

    August 27, 2025 · 12 min

    Die Tshwane-metro het Maandag vir ’n tweede keer bloedneus in die hof gekry oor die omstrede stadsreinigingsheffing wat op omtrent 250 000 munisipale rekeninge aangebring is. Dit volg nadat die metro se aansoek om verlof tot appèl, in die…

  • Ultimate Marksmanship Championship kom op AfriForumTV

    August 15, 2025 · 18 min

    Suid-Afrika se beste skuts word gesoek vir die Ultimate Marksmanship Championship wat vir ’n TV-reeks op AfriForumTV opgeneem sal word. Groot prysgeld is in dieonderskeie afdelings op die spel met soveel as R100 000 wat aan…

  • AfriForum soek swaarder strawwe vir kabeldiewe

    June 25, 2025 · 10 min

    Koperkabeldiefstal veroorsaak elke jaar miljarde rande se skade en ongerief. Eskom en Transnet loop die ergste deur en die belastingbetaler moet boonop vir die skade opdok.AfriForum doen daarom ’n beroep op die instelling van swaarder…

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • Wanneer mag jy skiet? (Deel 2)

    June 6, 2025 · 18 min

    In hierdie episode van AfriPod word die gesprek met Marnus Kamfer, regs-en-risikobestuurder by AfriForum, voortgesit oor wanneer ’n vuurwapen vir selfverdediging binne die raamwerk van die wet gebruik mag word.

  • Wanneer mag jy skiet? (Deel 1)

    June 6, 2025 · 28 min

    Wanneer mag ’n wettige vuurwapeneienaar sy of haarvuurwapen in selfverdediging gebruik? Mag ek skiet wanneer ek in my huis oorval word? Het ek die reg om te skiet wanneer ek gekaap word? Marnus Kamfer, regs-en-risikobestuurder by…

  • AfriForum en Tshwane-metro se samewerking gaan steeds voort

    May 29, 2025 · 13 min

    AfriForum het verlede jaar kort voor die nasionale verkiesing ’n memorandumvan verstandhouding met die Tshwane-metro onderteken. Die koalisieregering onderdie DA is egter intussen uit die kussings gelig. ’n Stap wat dié ooreenkoms…

  • AfriForum teen stadsreinigingsheffing in Tshwane gekant

    May 22, 2025 · 8 min

    Die Tshwane-metro beplan om op 1 Julie 2025 ’n omstrede stadsreinigingsheffing in te stel. Hiervolgens sal inwoners wat nie van die stad se vullisverwyderingsdienste gebruik maak nie, bykans R200 per maand moet opdok om selfs meer tot die…

  • 160 jaar van vriendskap: Afrikaners en die Seleka Barolong

    April 10, 2025 · 26 min

    ’n Vriendskap van 160 jaar tussen Afrikaners en die Seleka Barolong van Thaba Nchu is onlangs gevier. Barend Uys, hoof van Interkulturele Verhoudings en Samewerking by AfriForum, gesels in hierdie episode van AfriPod oor dié besonderse…

  • Vuurwapens: Só werk die aansoekproses

    April 3, 2025 · 25 min

    Die aansoek om ’n vuurwapenlisensie kan ’n gekompliseerder proses word as ’n mens nie weet waarom te begin nie. Marnus Kamfer, regs-en-risikobestuurder by AfriForum, verduidelik in hierdie episode van AfriPod hoe die aansoekproses werk en…

  • Só gaan die NGV jou raak

    March 14, 2025 · 19 min

    Sedert die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) aangekondig is bly dié stuk wetgewing ’n warmpatat vir die regering. In hierdie episode van AfriPod verduidelik Louis Boshoff, veldtogbeampte by AfriForum, hoe die NGV gewone burgers kan…

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

AfriPod is ’n weeklikse aflewering van belangrike nuus en inligting wat jou raak. Elke week gesels ons aanbieders met kenners sodat jy toegerus kan wees met inligting en goeie raad. Jy kan uitsien na onderwerpe soos grondgrype en wat jou te doen staan, onteiening sonder vergoeding, hoe om jouself binne die raamwerk van die wet te beskerm en nog baie meer. Vrae en voorstelle kan gestuur word na media@afriforum.co.za.