AfriPod
Today: #190 in News, South Africa on our combined chart.
Chart positions today · Canada
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like AfriPod, try…
Ranking history · Canada
Latest episodes
-
AfriForum veg vir privaat vuurwapenbesit
May 28, 2026 · 14 minDie Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se jaarverslae toon sedert 2020-2021 ’n skerp toename in die aantal vuurwapenlisensie-aansoeke. Jacques Broodryk, AfriForum se hoofwoordvoerder vir Gemeenskapsveiligheid, verduidelikin hierdie…
-
NWU weier om die sing van “Kill the Boer” te veroordeel
October 30, 2025 · 10 minDie dreunsang “Kill the Boer” is op 22 September 2025 tydens ’n EFF Student Command-protesaksie by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus gesing. AfriForum het die NWU gevra om die sing van dié dreunsang te veroordeel…
-
Tshwane kry weer bloedneus in die hof oor stadsreinigingsheffing
August 27, 2025 · 12 minDie Tshwane-metro het Maandag vir ’n tweede keer bloedneus in die hof gekry oor die omstrede stadsreinigingsheffing wat op omtrent 250 000 munisipale rekeninge aangebring is. Dit volg nadat die metro se aansoek om verlof tot appèl, in die…
-
Ultimate Marksmanship Championship kom op AfriForumTV
August 15, 2025 · 18 minSuid-Afrika se beste skuts word gesoek vir die Ultimate Marksmanship Championship wat vir ’n TV-reeks op AfriForumTV opgeneem sal word. Groot prysgeld is in dieonderskeie afdelings op die spel met soveel as R100 000 wat aan…
-
AfriForum soek swaarder strawwe vir kabeldiewe
June 25, 2025 · 10 minKoperkabeldiefstal veroorsaak elke jaar miljarde rande se skade en ongerief. Eskom en Transnet loop die ergste deur en die belastingbetaler moet boonop vir die skade opdok.AfriForum doen daarom ’n beroep op die instelling van swaarder…
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
Wanneer mag jy skiet? (Deel 2)
June 6, 2025 · 18 minIn hierdie episode van AfriPod word die gesprek met Marnus Kamfer, regs-en-risikobestuurder by AfriForum, voortgesit oor wanneer ’n vuurwapen vir selfverdediging binne die raamwerk van die wet gebruik mag word.
-
Wanneer mag jy skiet? (Deel 1)
June 6, 2025 · 28 minWanneer mag ’n wettige vuurwapeneienaar sy of haarvuurwapen in selfverdediging gebruik? Mag ek skiet wanneer ek in my huis oorval word? Het ek die reg om te skiet wanneer ek gekaap word? Marnus Kamfer, regs-en-risikobestuurder by…
-
AfriForum en Tshwane-metro se samewerking gaan steeds voort
May 29, 2025 · 13 minAfriForum het verlede jaar kort voor die nasionale verkiesing ’n memorandumvan verstandhouding met die Tshwane-metro onderteken. Die koalisieregering onderdie DA is egter intussen uit die kussings gelig. ’n Stap wat dié ooreenkoms…
-
AfriForum teen stadsreinigingsheffing in Tshwane gekant
May 22, 2025 · 8 minDie Tshwane-metro beplan om op 1 Julie 2025 ’n omstrede stadsreinigingsheffing in te stel. Hiervolgens sal inwoners wat nie van die stad se vullisverwyderingsdienste gebruik maak nie, bykans R200 per maand moet opdok om selfs meer tot die…
-
160 jaar van vriendskap: Afrikaners en die Seleka Barolong
April 10, 2025 · 26 min’n Vriendskap van 160 jaar tussen Afrikaners en die Seleka Barolong van Thaba Nchu is onlangs gevier. Barend Uys, hoof van Interkulturele Verhoudings en Samewerking by AfriForum, gesels in hierdie episode van AfriPod oor dié besonderse…
-
Vuurwapens: Só werk die aansoekproses
April 3, 2025 · 25 minDie aansoek om ’n vuurwapenlisensie kan ’n gekompliseerder proses word as ’n mens nie weet waarom te begin nie. Marnus Kamfer, regs-en-risikobestuurder by AfriForum, verduidelik in hierdie episode van AfriPod hoe die aansoekproses werk en…
-
Só gaan die NGV jou raak
March 14, 2025 · 19 minSedert die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) aangekondig is bly dié stuk wetgewing ’n warmpatat vir die regering. In hierdie episode van AfriPod verduidelik Louis Boshoff, veldtogbeampte by AfriForum, hoe die NGV gewone burgers kan…