Chart positions today · United States
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Monitor, try…
Ranking history · United States
About the show
Latest episodes
-
Monitor: Gewelddadige onluste teen migrante in talle stede
October 9, 2026 · 51 min9 Oktober 2026: Gewelddadige onluste teen migrante breek uit in Durban, Gqeberha en Soweto in Johannesburg. Druk uit talle oorde vir 'n brandstofprysverliging - ons praat met 'n ekonoom oor wat die regering kan doen. In…
-
Monitor: Ian Cameron gaan identiteit van seksuele oortreders bekendmaak
October 8, 2026 · 50 min8 Oktober 2026: Die voorsitter van die polisieportefeuje-komitee, Ian Cameron, gaan sélf die identiteite van seksuele oortreders bekendmaak. Volgens 'n Konstitusionele hof-beslissing mag niemand weggewys word wat om asiel wil aansoek doen…
-
Monitor: Plaasmoord in Noordwes wyd veroordeel
October 7, 2026 · 48 min7 Oktober 2026: 'n Plaasmoord naby Ottosdal in Noordwes word wyd veroordeel. Die Dierebeskermingsvereniging lê misdaadklagte teen polisiebeamptes betrokke by die dood van die polisiehond, Sky. Hoe baat die onwettige brandstofbedryf by die…
-
Monitor: Pleidooie vir brandstofprysverligting
October 6, 2026 · 48 min6 Oktober 2026: Met hemelhoë brandstofprysverhogings vanaf middernag, rig politieke partye en vakbonde 'n dringende versoek vir prysverligting. Kommer oor 'n ten-alle-koste-wen mentaliteit in skolesport. 'n Groot internasionale toekenning…
-
Monitor: Die Weermag bestee miljarde aan private huurvlugte
October 5, 2026 · 49 min5 Oktober 2026: Die Weermag bestee bykans R4,2 miljard aan private huurvlugte. Iran sê die Straat van Hormoes bly gesluit tot die VSA aan sewe voorwaardes voldoen. ’n Herrie dreig oor die Minister van Polisie en sy voorganger se jaarlikse…
-
Monitor: Herrie oor skildery van Krotoa
October 2, 2026 · 48 min2 Oktober 2026: Die uittredende polisieombud van die Wes-Kaap, Oswald Reddy, sê die kaping van die polisiediens deur bendes bly 'n reuse uitdaging. Die MRK reageer op die onlangse massaskietvoorvalle. ‘n Herrie is los oor 'n skildery, wat…
-
Monitor: Brondstofprysskok wag op motoriste
October 1, 2026 · 48 min1 Oktober 2026: 'n Yslike brandstof-skok wag op motoriste. Operasie Shanela neem in 'n week meer as 14 000 verdagtes in hegtenis, maar daar is kommer oor die uiteindelike skuldigbevindings. Is die jongste onderonsie tussen die regering en…
-
Monitor: Werkloosheid neem toe in tweede kwartaal van 2026
September 30, 2026 · 47 min30 September 2026: President Ramaphosa sê 50 000 gevalle van geslagsgeweld en vrouemoord en meer as 36 000 gevalle van verkragting is in die 2025/26 boekjaar aangemeld. Massa-skietvoorvalle by tavernes plaas opnuut die kollig op die…