VivA Afrikaans-joernaal podcast artwork
Education

VivA Afrikaans-joernaal

by Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)
Share this ranking Claiming needs an RSS feed. Contact us.

Chart positions today · Brazil

Not on the Brazil charts we track today.

If you like VivA Afrikaans-joernaal, try…

Latest episodes

  • Mag ek "hul" as 'n persoonlike voornaamwoord gebruik?

    March 1, 2023 · 3 min

    In hierdie podsending word die alternatiewe vorm wat die persoonlike voornaamwoord "hulle" kan neem (naamlik "hul") onder die loep geneem. Taalonderrig Klaskamerhulpmiddels · VivA se webwerf

  • “Gee die Duiwel [en die digter] wat hom toekom” (Henry IV Part I)

    June 22, 2022 · 4 min

    Vir die meeste mense is die blote naam “Shakespeare” genoeg om hulle hartkloppings te besorg. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. “Gee die Duiwel [en die digter] wat hom toekom” (Henry IV Part I) · VivA se webwerf

  • Die peetkind wat in die wyk lê

    June 22, 2022 · 4 min

    Die feit is, vertaalwerk doen jy in een rigting: in jou moedertaal in. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Die peetkind wat in die wyk lê · VivA se webwerf

  • Athlone

    June 22, 2022 · 5 min

    Om te kan sien, om te kan lees, om te kan naslaan, om te kan vra... (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Athlone · VivA se webwerf

  • Oor -krasieë en kloake

    June 22, 2022 · 5 min

    Die -krasieë en hul plek in die woordeboek. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Oor -krasieë en kloake · VivA se webwerf

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • Daai liederlike loef ...

    June 22, 2022 · 4 min

    Sophia Kapp verklaar wat "'iemand die loef afsteek" werklik beteken? Voorgelees deur Karen Loots. Daai liederlike loef ... · VivA se webwerf

  • Op megafter se spoor

    June 22, 2022 · 6 min

    Wat is 'n megafter? Jana Luther spoor die leksikografie van ''megafter'' na. Voorgelees deur Karen Loots. Op megafter se spoor · VivA se webwerf

  • 'n Ode aan die moeder

    June 3, 2022 · 5 min

    Die moeder is die bron, die oorsprong, die broeiplek, die ontluikplek. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. 'n Ode aan die moeder · VivA se webwerf

  • Woorde wek, maar voorbeelde trek

    June 3, 2022 · 4 min

    Dit help nie ons verwag van ons kinders optrede, gedrag, gewoontes, lewenswyses, opvattings, uitkyke, insigte, beginsels en etiese kodes wat ons nie vir onsself aangekweek het nie. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Woorde wek…

  • “Woorde is oorgehaalde pistole” – Jean-Paul Sartre

    June 3, 2022 · 8 min

    Woorde wat geweld aanwakker, toelaat en toesmeer. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. “Woorde is oorgehaalde pistole” – Jean-Paul Sartre · VivA se webwerf

  • Die Amerikaanse touchdown, die Engelse roos en Welkom se melktert

    June 3, 2022 · 7 min

    Hoe kan 'n ding wat in Amerikaanse boelieballet ses punte werd is sommer in 'n Afrikaanse teks 'n drie word? (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Die Amerikaanse touchdown, die Engelse roos en Welkom se melktert · VivA se webwerf

  • Om 'n storie te maak

    June 3, 2022 · 5 min

    As ʼn skrywer kry ʼn mens baie keer die vraag: Waar kry jy jou stories vandaan? (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Om 'n storie te maak · VivA se webwerf

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

Wetenswaardighede oor Afrikaanse taalkunde en Afrikaans in die algemeen, asook voorlesings van VivA se blogs en rubrieke.