VivA Afrikaans-joernaal
Today: #149 in Education, South Africa on our combined chart.
Chart positions today · Australia
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like VivA Afrikaans-joernaal, try…
Ranking history · Australia
Latest episodes
-
Mag ek "hul" as 'n persoonlike voornaamwoord gebruik?
March 1, 2023 · 3 minIn hierdie podsending word die alternatiewe vorm wat die persoonlike voornaamwoord "hulle" kan neem (naamlik "hul") onder die loep geneem. Taalonderrig Klaskamerhulpmiddels · VivA se webwerf
-
“Gee die Duiwel [en die digter] wat hom toekom” (Henry IV Part I)
June 22, 2022 · 4 minVir die meeste mense is die blote naam “Shakespeare” genoeg om hulle hartkloppings te besorg. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. “Gee die Duiwel [en die digter] wat hom toekom” (Henry IV Part I) · VivA se webwerf
-
Die peetkind wat in die wyk lê
June 22, 2022 · 4 minDie feit is, vertaalwerk doen jy in een rigting: in jou moedertaal in. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Die peetkind wat in die wyk lê · VivA se webwerf
-
Athlone
June 22, 2022 · 5 minOm te kan sien, om te kan lees, om te kan naslaan, om te kan vra... (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Athlone · VivA se webwerf
-
Oor -krasieë en kloake
June 22, 2022 · 5 minDie -krasieë en hul plek in die woordeboek. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Oor -krasieë en kloake · VivA se webwerf
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
Daai liederlike loef ...
June 22, 2022 · 4 minSophia Kapp verklaar wat "'iemand die loef afsteek" werklik beteken? Voorgelees deur Karen Loots. Daai liederlike loef ... · VivA se webwerf
-
Op megafter se spoor
June 22, 2022 · 6 minWat is 'n megafter? Jana Luther spoor die leksikografie van ''megafter'' na. Voorgelees deur Karen Loots. Op megafter se spoor · VivA se webwerf
-
'n Ode aan die moeder
June 3, 2022 · 5 minDie moeder is die bron, die oorsprong, die broeiplek, die ontluikplek. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. 'n Ode aan die moeder · VivA se webwerf
-
Woorde wek, maar voorbeelde trek
June 3, 2022 · 4 minDit help nie ons verwag van ons kinders optrede, gedrag, gewoontes, lewenswyses, opvattings, uitkyke, insigte, beginsels en etiese kodes wat ons nie vir onsself aangekweek het nie. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Woorde wek…
-
“Woorde is oorgehaalde pistole” – Jean-Paul Sartre
June 3, 2022 · 8 minWoorde wat geweld aanwakker, toelaat en toesmeer. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. “Woorde is oorgehaalde pistole” – Jean-Paul Sartre · VivA se webwerf
-
Die Amerikaanse touchdown, die Engelse roos en Welkom se melktert
June 3, 2022 · 7 minHoe kan 'n ding wat in Amerikaanse boelieballet ses punte werd is sommer in 'n Afrikaanse teks 'n drie word? (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Die Amerikaanse touchdown, die Engelse roos en Welkom se melktert · VivA se webwerf
-
Om 'n storie te maak
June 3, 2022 · 5 minAs ʼn skrywer kry ʼn mens baie keer die vraag: Waar kry jy jou stories vandaan? (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots. Om 'n storie te maak · VivA se webwerf