Stellenbosch Gemeente podcast artwork
Religion & Spirituality

Stellenbosch Gemeente

by SG Web
Share this ranking Claiming needs an RSS feed. Contact us.

Chart positions today · Canada

Not on the Canada charts we track today.

If you like Stellenbosch Gemeente, try…

Latest episodes

  • Preek | Sondag 4 Oktober – Deon Botha

    October 4, 2026 · 33 min

    Wat die hart van vol is, loop die mond van oor… loop jou hele lewe van oor. Vandag is die laaste tema in ‘n reeks wat gaan oor hoe dit is om as deel van en binne in God se Koninkryk te leef. As metafoor vir die hele reeks het ons gesê dit…

  • Preek | Sondag 27 September – André Serfontein

    September 26, 2026 · 29 min

    “Instructions for living a life: Pay attention. Be astonished. Tell about it.” – Mary Oliver Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

  • Preek | Sondag 20 September – Pieter Roeloffse

    September 20, 2026 · 46 min

    Hoe sou jou perspektief op jou werk verander wanneer jy ook daar bid “laat U naam geheilig word, laat U koninkryk kom, laat U wil geskied”? Hoe sou dit lyk wanneer hierdie gebed beantwoord word? Kom gee saam met ons ’n volgende tree om…

  • Preek | Sondag 13 September | Heinrich Dry

    September 12, 2026 · 34 min

    . Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van jou keuse. . . Of kyk hier saam:

  • Preek | Sondag 6 September | Pieter Roeloffse

    September 5, 2026 · 33 min

    Wat is die hart van Jesus se taal? Hy vertel ons met Sy eerste woorde in Markus 1:14-15. Markus 1 begin met Johannes die doper wat mense nooi om krities na die lewe en hul hartstaal te kyk; te erken dat die lewensdrama en hulle leef…

Show 5 more episodesShow fewer episodes
  • Preek | Sondag 30 Augustus | André Serfontein

    August 29, 2026 · 31 min

    Genade is soms verbasend alledaags. “I do not understand the mystery of grace – only that it meets us where we are but does not leave us where it found us.” – Anne Lamott   Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform van…

  • Preek | Sondag 23 Augustus | Deon Botha

    August 22, 2026 · 28 min

    Jesus vertel van ’n gasheer wat sê: ‘Kom, alles is gereed.’ Een van die moeilikste dinge om te aanvaar van die Christelike geloof, is dat dit nie begin by wat ons vir God doen nie, maar by dit wat God vir ons voorberei het. Ons is gaste by…

  • Preek | Sondag 16 Augustus | Pieter Roeloffse

    August 16, 2026 · 34 min

    “The Christian shoemaker does his duty not by putting little crosses on the shoes, but by making good shoes – because God is interested in good craftsmanship.” — Martin Luther   Luister hier na die klankopname of op die potgooi-platform…

  • Preek | Sondag 9 Augustus | André Serfontein

    August 9, 2026 · 34 min

    Die storie van Josef is ’n voorloper tot die storie van Jesus. Dit vertel van ’n Vader wat verbind is daartoe om Josef se storie te verweef met ’n veel groter narratief: om lewe te skep uit dood. Ons deelname vra vir die geloof en…

  • Preek | Sondag 2 Augustus | Heinrich Dry

    August 2, 2026 · 32 min

    Want God wat gesê het, “Laat daar uit die duisternis lig skyn,” dit is Hy wat in ons harte geskyn het om ons te verlig met die kennis van die heerlikheid van God, in die aangesig van Jesus Christus. •⁠ ⁠2 Korinthiërs 4:6 AFR20 Luister…

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

'n Lewe wat IETS BETEKEN