Siel podcast artwork
Health & Fitness

Siel

by Afrikaans.Radio
Share this ranking Claiming needs an RSS feed. Contact us.

Chart positions today · Brazil

Not on the Brazil charts we track today.

If you like Siel, try…

Latest episodes

  • Fokus en Helderheid in die oomblik

    July 2, 2024 · 3 min

    Ons is bevoorreg om in hierdie tye te weet dat, as ons gedagtes gefokus is, ons beter werk en presteer. Die wete dat elkeen van ons ‘n doel het in die lewe, geld as inspirasie om daagliks die beste na te streef. Hierdie meditasie is…

  • Sukses

    July 2, 2024 · 12 min

    Die meeste mense werk en woeker in die lewe. Nie om dowe neute nie, maar om iets te bereik. Meestal sukses. En die redes daarvoor is legio, maar hoofsaaklik wil mens ‘n verskil maak. Tydens hierdie meditasie kan jy jou talente…

  • Oorvloed

    July 2, 2024 · 19 min

    Wat is oorvloed? DIT IS WANNEER JY GENOEG HET. Absoluut geen gebrek. Genoeg om te kan uitdeel sonder om te dink dit sal opraak. Oorvloed kan baie vorme aanneem, byvoorbeeld in lewensmiddele soos geld of goed, kos in jou koskas, maar ook…

  • Selfliefde

    July 2, 2024 · 11 min

    Selfliefde word dikwels verwar met ‘n ongesonde liefde vir jouself, soos selfsug, hebsug, ydelheid, verwaandheid, egotisme of narcissime. Gesonde selfliefde is baie nodig vir ons bestaan, voortbestaan, gesonde konflikhantering, ens. Dis ‘n…

  • Om te laat gaan

    July 2, 2024 · 5 min

    Leegmaak. Ons kry seer, omdat ons diep binne onsself weet wie ons is maar dit verloen. Rumi het geleef in die 13de eeu en hy het gese: You wander from room to room hunting for the diamond necklace that is already around your neck. Daar…

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • Paas-Sondag 2024

    March 31, 2024 · 22 min

    JOU EIE PAASNAWEEK-RETREAT Vier saam met Afrikaans.Radio en Siel ‘n naweek wat jou weer lewendig laat voel, waarin ons vrede en gelykmatigheid nastreef in meditasies en vooraf-inleidings. Of jy nou al lankal mediteer of hierdie naweek vir…

  • Paas-Saterdag 2024

    March 30, 2024 · 14 min

    JOU EIE PAASNAWEEK-RETREAT Vier saam met Afrikaans.Radio en Siel ‘n naweek wat jou weer lewendig laat voel, waarin ons vrede en gelykmatigheid nastreef in meditasies en vooraf-inleidings. Of jy nou al lankal mediteer of hierdie naweek vir…

  • Paas-Vrydag 2024

    March 29, 2024 · 36 min

    JOU EIE PAASNAWEEK-RETREAT Vier saam met Afrikaans.Radio en Siel ‘n naweek wat jou weer lewendig laat voel, waarin ons vrede en gelykmatigheid nastreef in meditasies en vooraf-inleidings. Of jy nou al lankal mediteer of hierdie naweek vir…

  • Stap saam met my in ‘n Woud…

    August 27, 2023 · 10 min

    Waarom sal mens ‘n woud-meditasie doen? Die natuur het ‘n kalmerende ivloed op jou en hierdie meditasie help om spanning te verlaag. Soos wanneer jy diep in ‘n woud gaan sit en na geluide van voëls en die ritsel van blare tussen die bome…

  • Om my Aandag te Vernou en te Vernuwe

    August 13, 2023 · 7 min

    As jy jou aandag fokus, letterlik vernou, vernuwe dit jou denke, dit is aandagsvernuwing. Jy kyk letterlik met nuwe oë na die lewe. Onthou jy, toe ons kindertjies was, het ons op die grond gelê en na die wolke gekyk soos dit beweeg. Na so…

  • My Hande

    May 28, 2023 · 13 min

    Hierdie is ‘n meditasie om jou hande te waardeer en te eer. Ons gaan dieper kyk na alles wat jou hande vir jou beteken, al aangeraak en vermag het. As mense neem ons, ons hande as vanselfsprekend maar jou hande maak kennis en ontdek die…

  • Ek Is - Ewig

    May 8, 2023 · 4 min

    Neem ‘n blaaskans. Hierdie is ‘n baie kort meditasie waarin jy letterlik gelei word om ‘n blaaskans te neem, in jou asemhaling, jou gedagtes, jou wese. Wanneer stilword en pouses tussen dagtake ‘n gewoonte word, word ‘n mens kalm, begin jy…

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

Siel is jou gids na rustigheid en balans. Hierdie Afrikaanse meditasie-reeks bied ’n verskeidenheid oefeninge om jou gedagtes stil te maak, stres te verminder, en jou te help fokus op wat regtig belangrik is. Siel – Vind jou stilte in Afrikaans. Elke meditasie by Siel is ontwerp om jou innerlike wêreld te verken en jou te help om balans te vind, waar jy ook al is. Of jy wil afskakel ná ’n lang dag of net weer in voeling kom met jou gedagtes, Siel is daar om jou te lei. Afrikaanse Meditasies deur Greta van Rensburg. Die Meditasies is nie gekoppel aan enige geloof en is nie indringend nie.