Monitor podcast artwork
News

Monitor

by RSG
Claiming needs an RSS feed. Contact us.

If you like Monitor, try…

Latest episodes

  • Monitor: Gewelddadige onluste teen migrante in talle stede

    October 9, 2026 · 51 min

    9 Oktober 2026: Gewelddadige onluste teen migrante breek uit in Durban, Gqeberha en Soweto in Johannesburg. Druk uit talle oorde vir 'n brandstofprysverliging - ons praat met 'n ekonoom oor wat die regering kan doen. In…

  • Monitor: Ian Cameron gaan identiteit van seksuele oortreders bekendmaak

    October 8, 2026 · 50 min

    8 Oktober 2026: Die voorsitter van die polisieportefeuje-komitee, Ian Cameron, gaan sélf die identiteite van seksuele oortreders bekendmaak. Volgens 'n Konstitusionele hof-beslissing mag niemand weggewys word wat om asiel wil aansoek doen…

  • Monitor: Plaasmoord in Noordwes wyd veroordeel

    October 7, 2026 · 48 min

    7 Oktober 2026: 'n Plaasmoord naby Ottosdal in Noordwes word wyd veroordeel. Die Dierebeskermingsvereniging lê misdaadklagte teen polisiebeamptes betrokke by die dood van die polisiehond, Sky. Hoe baat die onwettige brandstofbedryf by die…

  • Monitor: Pleidooie vir brandstofprysverligting

    October 6, 2026 · 48 min

    6 Oktober 2026: Met hemelhoë brandstofprysverhogings vanaf middernag, rig politieke partye en vakbonde 'n dringende versoek vir prysverligting. Kommer oor 'n ten-alle-koste-wen mentaliteit in skolesport. 'n Groot internasionale toekenning…

  • Monitor: Die Weermag bestee miljarde aan private huurvlugte

    October 5, 2026 · 49 min

    5 Oktober 2026: Die Weermag bestee bykans R4,2 miljard aan private huurvlugte. Iran sê die Straat van Hormoes bly gesluit tot die VSA aan sewe voorwaardes voldoen. ’n Herrie dreig oor die Minister van Polisie en sy voorganger se jaarlikse…

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • Monitor: Herrie oor skildery van Krotoa

    October 2, 2026 · 48 min

    2 Oktober 2026: Die uittredende polisieombud van die Wes-Kaap, Oswald Reddy, sê die kaping van die polisiediens deur bendes bly 'n reuse uitdaging. Die MRK reageer op die onlangse massaskietvoorvalle. ‘n Herrie is los oor 'n skildery, wat…

  • Monitor: Brondstofprysskok wag op motoriste

    October 1, 2026 · 48 min

    1 Oktober 2026: 'n Yslike brandstof-skok wag op motoriste. Operasie Shanela neem in 'n week meer as 14 000 verdagtes in hegtenis, maar daar is kommer oor die uiteindelike skuldigbevindings. Is die jongste onderonsie tussen die regering en…

  • Monitor: Werkloosheid neem toe in tweede kwartaal van 2026

    September 30, 2026 · 47 min

    30 September 2026: President Ramaphosa sê 50 000 gevalle van geslagsgeweld en vrouemoord en meer as 36 000 gevalle van verkragting is in die 2025/26 boekjaar aangemeld. Massa-skietvoorvalle by tavernes plaas opnuut die kollig op die…

  • Monitor: R6 miljard vloei onwettig uit SA weens swak regulasies en beheermaatreëls

    September 29, 2026 · 47 min

    29 September 2026: Politieke partye is diep bekommerd oor die voortgesette massaskietvoorvalle. Ons verduidelik hoe die kandidatelys-fiasko die ANC duur te staan kan kom in die Mangaung-metro. 'n Beraamde R6 miljard vloei onwettig uit Suid…

  • Monitor: 27 Dood in naweek van ongebreidelde misdaad

    September 28, 2026 · 49 min

    28 September 2026: 'n Naweek van ongebreidelde misdaad landwyd eis minstens 27 lewens. 'n Nuwe databasis van sowat vier miljoen slawe in voormalige Britse kolonies - ook Suid-Afrika - word aanlyn bekendgestel. Action SA stel sy…

  • Monitor: Bek-en-klouseer steek kop uit in Namibië

    September 25, 2026 · 49 min

    25 September 2026: 164 Suid-Afrikaners is reeds vanjaar in 38 voorvalle van massaskietery dood. Die One Billion Rising South Africa-organisasie betoog teen vrouemoorde in Kaapstad. Bek-en-klouseer steek kop uit in die Kharas-streek in…

  • Monitor: Trump oorweeg verbod op Amerikaanse dieseluitvoere

    September 24, 2026 · 48 min

    24 September 2026: Die Reserwebank sê sy besluit om die repokoers met 25 basispunte te verhoog, is 'n voorsorgmaatreël teen prysskokke. Die polisie in KwaZulu-Natal sal met inwoners van die Ziko-gebied praat om die skuldiges in die moord…

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.