Landbouweekliks podcast artwork
Society & Culture

Landbouweekliks

by Media24 Leefstyl
Claiming needs an RSS feed. Contact us.

Last recorded placements from this show’s chart history. These are not current rankings.

Not on the United States charts we track today.

If you like Landbouweekliks, try…

Latest episodes

  • ‘Om in die paradys te kan boer’

    November 26, 2020 · 18 min

    Rossouw Cillié is die voorsitter van Pro-Agri en uitvoerende hoof van Laastedrif-boerdery. Dié boerdery is ’n mega-onderneming wat oor verskeie plase strek in die omgewing van Ceres en in die Sandveld. Rossouw het die boerdery binne twee…

  • Hiér word drome ’n werklikheid

    November 16, 2020 · 17 min

    Ons kuier in die Klein-Swartbergpas. Mnr. Christof Cloete boer al byna 40 jaar lank met steenvrugte op die plaas Rietvlei in die distrik Laingsburg in die Wes-Kaap. Christof was voorheen voorsitter van Koup Produsente, die…

  • Derek Mathews: ‘Weet wat in jou grond aangaan’

    November 9, 2020 · 18 min

    Ons kuier by mnr. Derek Mathews, ondervoorsitter van Graan SA. Hy boer met mielies, sonne­blomme en sojabone op die plaas Silverton by Sannieshof in Noordwes. Hy boer al van 1983 af en is die vierde geslag van sy familie op die plaas…

  • Boere met 'n oog vir 'n geleentheid

    November 2, 2020 · 18 min

    Ons kuier by Dewald Te Water van die plaas Schurvekop tussen Trichardt en Bethal in Mpumalanga. Dewald het in 1999 by sy ouer broer, Billy, aangesluit nadat die boerdery tot só ’n mate uitgebrei het dat Billy nie meer by alles kon uitkom…

  • Arcadia Bonsmara: Sukses oor generasies gebou

    October 26, 2020 · 20 min

    Ons lê besoek af by Arthur de Villiers van Arcadia Bonsmara in die Vrystaat. Dié bekroonde stoetbeesteler van die Vrede-distrik van die Oos-Vrystaat is sinoniem met Bonsmaras en bou voort op ’n reputasie wat oor geslagte opgebou is. Die…

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • Dawie en Danie Bester boer vorentoe met tegnologie

    October 19, 2020 · 18 min

    Ons lê besoek af by Dawie en Danie Bester, ’n pa-en-seunboerderyspan van Mpumalanga wat al 17 jaar saam boer. Danie en sy pa verbou hoofsaaklik mielies en sojabone op die Rietbult-landgoed, ’n klipgooi buite Balfour. Hy gebruik die nuutste…

  • Schoonbee-boerdery: Volgehoue toewyding en omgee

    September 14, 2020 · 19 min

    Ons besoek die Schoonbee-landgoed naby Groblersdal in Limpopo. Dié gesiene familie­besigheid is in 1950 op die been gebring en beslaan nou amper 3 000 ha oor drie produksiegebiede. Vandag voer hierdie boerdery sitrus en tafeldruiwe uit na…

  • Pieter de Kock: Werk hard, hou aan verbeter

    September 14, 2020 · 19 min

    Pieter de Kock van Thabazimbi in Limpopo het ’n besondere liefde vir die Afrikanerbeesras wat gedy ten spyte van erge strestoestande. Hy voorsien ook vleis aan AfriBeef, ’n handelsmerk wat geskep is om veral die vleissagtheid van hierdie…

  • Justin Stirk: Liefde en geesdrif vir boerdery

    September 9, 2020 · 19 min

    Ons kuier by mnr. Justin Stirk, wat ’n gemengde boerdery bedryf in die distrik Southwell in die Oos-Kaap. Vertakkings sluit in sigorei, makadamianeute, pikantrissies, mielies, Bonsmarakoeie en Boerbokooie. Justin se beeste is sy trots en…

  • Justin Stirk: Liefde en geesdrif vir boerdery

    August 31, 2020 · 18 min

    Ons kuier by mnr. Justin Stirk, wat ’n gemengde boerdery bedryf in die distrik Southwell in die Oos-Kaap. Vertakkings sluit in sigorei, makadamianeute, pikantrissies, mielies, Bonsmarakoeie en Boerbokooie. Justin se beeste is sy trots en…

  • Mark Harris: 'Ek het geweet ek wil buite wees'

    August 24, 2020 · 19 min

    Ons kuier by mnr. Mark Harris, Suid-Afrika se grootste pynappelprodusent, wat ook ’n ver­- sappingsnismark oorsee benut. “Voortduren­de verbetering eerder as ’n grootknal-gebeurtenis,” is dié boer van Bathurst in die Oos-Kaap se beskrywing…

  • Boere kan suksesvol saamboer

    August 17, 2020 · 19 min

    Mnr. Dirk van Papendorp boer op die plaas Voorstekop tussen Heidelberg en Swellendam in die Wes-Kaap. Dié plaas vorm deel van die Tweekop-boerdery. Dirk en mnre. Arno en Pieter Steenkamp van Oudekraalskop het in 2014 hul…

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

'n Podcast deur Landbouweekblad. Die span van Landbouweekliks het al die land vol gereis om die landbou en Suid-Afrika se merkwaardige boere se stories in kykers se woonkamers te vertel. Die reeks vermaak kykers al vir byna twee jaar op VIA (kanaal 147 op Dstv) al vir twee jaar lank met stories uit die landboubedryf. Luister in dié podcast na jou gunsteling Landbouweekliks-episode en ontmoet die boere wat hulle deel doen om die land te bou.