Kortom
Today: #151 in Arts, South Africa on our combined chart.
Chart positions today · United Kingdom
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Kortom, try…
Ranking history · United Kingdom
Latest episodes
-
Kortom 6 Oktober 2026
October 6, 2026 · 11 minDean Balie lees oud-polisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal, OPROEP NA SOWETO, voor.
-
Kortom 29 September 2026
September 29, 2026 · 16 minStanley Cierenberg vertel in sy kortverhaal, ZETTIE EN DIE TENTROK, hoe ‘n dame ‘n man moes help wegkruip vir sy kwaai vrou. Die voorleser is Johny Klein.
-
Kortom 22 September 2026
September 22, 2026 · 15 minKaptein André Stander het van binne die polisie, glo uit verveeldheid met sy werk, begin banke beroof. Dean Balie lees oudpolisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal, ANDRÉ STANDER GOOI ’N KAROODRAAI, voor. Jy sal jou ore nie glo nie…
-
Kortom 15 September 2026
September 15, 2026 · 13 minAbraham H. De Vries vertel in sy kortverhaal, DIE ROOI VAAS, van ‘n jong dame wat baie waarde heg aan ‘n vaas wat aan haar tante behoort. Stukkie vir stukkie ontdek sy ook die geskiedenis van die vaas. Die voorleser is Lizelle Pike.
-
Kortom 8 September 2026
September 8, 2026 · 15 minDean Balie deel die oudpolisieman en skrywer, Piet van Wyk, se ervaring van sy vriend Carlos met ons in die kortverhaal, CARLOS. Kayle Farmer lee die gedig, VURE, voor.
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
Kortom 1 September 2026
September 1, 2026 · 12 minNellie Alberts skryf in die kortverhaal, ELKE HOND KRY SY DAG, van ‘n tienerseun wat ‘n afgetrede polisiehond aanneem, en die avonture waarop hulle gaan. Die voorleser is Armand Martins.
-
Kortom 25 Augustus 2026
August 25, 2026 · 12 minTUSSEN TWEE VURE, Pieter van Wyk se ervarings as ‘n jong polisieman in ‘n veranderende Suid-Afrika, kom weer aan die beurt. Dean Balie deel oud-polisieman en deesdae advokaat, Piet van Wyk, se ervaring van sy dienstydperk in Laingsburg…
-
Kortom 18 Augustus 2026
August 18, 2026 · 24 minAudrey Blignault deel in haar kortverhaal, ‘N RYSTOEL MET ROOI ROSE, die ervaringe van ‘n jong dogter wat vir die eerste keer in haar lewe sal weet hoe dit voel as oupa en ouma saam in die ouerhuis kom bly. Die voorleser is Bertha Le…
-
Kortom 11 Augustus 2026
August 11, 2026 · 13 minDean Balie lees Pieter van Wyk se kortverhaal, TUSSEN TWEE VURE, oor ervarings as ‘n jong polisieman in ‘n veranderende Suid-Afrika.
-
Kortom 4 Augustus 2026
August 4, 2026 · 15 minAbraham H. De Vries vertel in sy kortverhaal, DIT WAS ‘N VOORGEVOEL, van twee boeties wat vir jare lank nie met mekaar gepraat het nie, maar wel tog op die punt staan om dalk vrede te maak, weens nuus wat hulle ontvang het. Die voorleser…
-
Kortom 28 Julie 2026
July 28, 2026 · 16 minRichard van der Westhuizen lees Jan Horn se twee kortverhale, ’N KAR HET KARAKTER en TOTSIENS MY SKATTEBOL, uit sy aweregse bundel, STORIES IN DIE WAAIGRAS.
-
Kortom 21 Julie 2026
July 21, 2026 · 21 minElsabe de Jager deel in haar kortverhaal, ‘N HOND SE HART, die ervaringe van ’n emigrant, en hoe so ‘n skuif ‘n dame en haar hele gesin vir altyd beïnvloed. Die voorleser is Sue Pyler-Slabbert.