Kortom podcast artwork
Arts

Kortom

by RSG
Share this ranking Claiming needs an RSS feed. Contact us.

Chart positions today · Germany

Not on the Germany charts we track today.

If you like Kortom, try…

Latest episodes

  • Kortom 6 Oktober 2026

    October 6, 2026 · 11 min

    Dean Balie lees oud-polisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal, OPROEP NA SOWETO, voor.

  • Kortom 29 September 2026

    September 29, 2026 · 16 min

    Stanley Cierenberg vertel in sy kortverhaal, ZETTIE EN DIE TENTROK, hoe ‘n dame ‘n man moes help wegkruip vir sy kwaai vrou. Die voorleser is Johny Klein.

  • Kortom 22 September 2026

    September 22, 2026 · 15 min

    Kaptein André Stander het van binne die polisie, glo uit verveeldheid met sy werk, begin banke beroof. Dean Balie lees oudpolisieman en skrywer Piet van Wyk se kortverhaal, ANDRÉ STANDER GOOI ’N KAROODRAAI, voor. Jy sal jou ore nie glo nie…

  • Kortom 15 September 2026

    September 15, 2026 · 13 min

    Abraham H. De Vries vertel in sy kortverhaal, DIE ROOI VAAS, van ‘n jong dame wat baie waarde heg aan ‘n vaas wat aan haar tante behoort. Stukkie vir stukkie ontdek sy ook die geskiedenis van die vaas. Die voorleser is Lizelle Pike.

  • Kortom 8 September 2026

    September 8, 2026 · 15 min

    Dean Balie deel die oudpolisieman en skrywer, Piet van Wyk, se ervaring van sy vriend Carlos met ons in die kortverhaal, CARLOS. Kayle Farmer lee die gedig, VURE, voor.

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • Kortom 1 September 2026

    September 1, 2026 · 12 min

    Nellie Alberts skryf in die kortverhaal, ELKE HOND KRY SY DAG, van ‘n tienerseun wat ‘n afgetrede polisiehond aanneem, en die avonture waarop hulle gaan. Die voorleser is Armand Martins.

  • Kortom 25 Augustus 2026

    August 25, 2026 · 12 min

    TUSSEN TWEE VURE, Pieter van Wyk se ervarings as ‘n jong polisieman in ‘n veranderende Suid-Afrika, kom weer aan die beurt. Dean Balie deel oud-polisieman en deesdae advokaat, Piet van Wyk, se ervaring van sy dienstydperk in Laingsburg…

  • Kortom 18 Augustus 2026

    August 18, 2026 · 24 min

    Audrey Blignault deel in haar kortverhaal, ‘N RYSTOEL MET ROOI ROSE, die ervaringe van ‘n jong dogter wat vir die eerste keer in haar lewe sal weet hoe dit voel as oupa en ouma saam in die ouerhuis kom bly. Die voorleser is Bertha Le…

  • Kortom 11 Augustus 2026

    August 11, 2026 · 13 min

    Dean Balie lees Pieter van Wyk se kortverhaal, TUSSEN TWEE VURE, oor ervarings as ‘n jong polisieman in ‘n veranderende Suid-Afrika.

  • Kortom 4 Augustus 2026

    August 4, 2026 · 15 min

    Abraham H. De Vries vertel in sy kortverhaal, DIT WAS ‘N VOORGEVOEL, van twee boeties wat vir jare lank nie met mekaar gepraat het nie, maar wel tog op die punt staan om dalk vrede te maak, weens nuus wat hulle ontvang het. Die voorleser…

  • Kortom 28 Julie 2026

    July 28, 2026 · 16 min

    Richard van der Westhuizen lees Jan Horn se twee kortverhale, ’N KAR HET KARAKTER en TOTSIENS MY SKATTEBOL, uit sy aweregse bundel, STORIES IN DIE WAAIGRAS.

  • Kortom 21 Julie 2026

    July 21, 2026 · 21 min

    Elsabe de Jager deel in haar kortverhaal, ‘N HOND SE HART, die ervaringe van ’n emigrant, en hoe so ‘n skuif ‘n dame en haar hele gesin vir altyd beïnvloed. Die voorleser is Sue Pyler-Slabbert.

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

’n Program waarin kortverhale voorgelees word