Klankgolwe: Weg! Stories
Today: #188 in Society & Culture, South Africa on our combined chart.
Chart positions today · South Africa
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Klankgolwe: Weg! Stories, try…
Ranking history · South Africa
Latest daily rankings: Oct 13. New rankings will appear after the next update.
View as table
| Date | Combined Rank | Apple Podcasts |
|---|---|---|
| Oct 13 | #188 | #191 |
Latest episodes
-
49. So byna was ek 'n Himba. Met Sophia van Taak
October 8, 2026 · 19 minOns reis om te sien hoe mense anders as ons lewe. Maar soms is juis dít wat ons met vreemdelinge gemeen het, wat ons die meeste verras.
-
48. Wat is cool? Met Toast Coetzer
October 1, 2026 · 11 minDis goed om “cool” te wees, maar nie te cool nie. Maar hoe weet jy wanneer jy cool is? Of te cool? Of nie cool genoeg nie?
-
47. Om 'n boomhuis te bou. Met Francois Haasbroek
April 5, 2025 · 15 minToe jy nog 'n laaitie was, het jy óf 'n boomhuis gehad óf jy wou een hê. Luister hier hoe jy een bou.
-
46. As Moeder Natuur haar strip. Met Evan Naudé
October 18, 2019 · 11 minIn ’n mens se jeug vang jy dinge aan waaroor jy nou lag, maar wat jy nie sommer weer wil beleef nie. Evan Naudé onthou ’n kampvakansie toe Moeder Natuur hom deeglik beproef het.
-
45. Met 'n Cortina en 'n Gypsey op 'n plaaspad. Met Zigi Ekron
October 2, 2019 · 12 minLank voor die eerste boendoe-karavaan bestaan het, het Zigi Ekron se pa met ’n gewone Gypsey gery waar min 4x4’s dit sou waag.
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
44. Op die spoor van James Bond. Deur Dana Snyman
July 1, 2019 · 9 minOm te reis is nie altyd maklik of lekker nie. Soms is dit spanningsvol – soos wanneer jy skool “bunk” om ’n James Bond-fliek te gaan kyk.
-
43. 'n Ding wat ruk. Met Evan Naudé
June 19, 2019 · 10 minTussen die manne moet jy darem jou manlikheid kan handhaaf, maar dis makliker gesê as gedaan wanneer jy ’n nuwe vaardigheid moet aanleer. Vir die 4x4-groentjie Evan Naudé was dit ’n ruk-ruk ervaring om sy eerste opleiding agter die rug te…
-
42. Die les van 'n gebore kampeerder. Met Zigi Ekron
June 5, 2019 · 10 min’n Mens hoef nie ’n gebore kampeerder te wees nie – jy moet net deeglik kan pak, sê Zigi Ekron.
-
41. Die nonne in Etosha. Met Sophia van Taak
April 17, 2019 · 11 min’n Non bly ’n effens ongewone verskynsel. Dis soms moeilik om te glo dat hulle ook hou van toer en wildkyk, sê Sophia van Taak.
-
40. Die nag van die snorkes. Met Evan Naudé
April 4, 2019 · 11 min’n Nag onder die sterre kan heerlik wees, maar dan moet jy die regte geselskap hê. Of oorpluisies, het Evan Naudé uitgevind.
-
39. Ken jy die tipe? Met Zigi Ekron
March 20, 2019 · 11 minDaar is meer as een soort tipiese kampeerder en as jy mooi kyk sal jy hulle om jou raaksien; dalk selfs op jou eie staanplek, sê Zigi Ekron.
-
38. Etosha... waar die leeus Afrikaans verstaan. Deur Piet Grobler
March 6, 2019 · 9 minPiet Grobler, destyds ’n wildbewaarder in Etosha, beweer hy was op sy dag die wêreld se vinnigste man te perd. Só het hy dit reggekry.

United States
Australia
Brazil
Canada
Germany
India
Ireland
Japan
Mexico
New Zealand
Philippines
United Kingdom