eKind Bybelstories | Die Podcast podcast artwork
Kids & Family

eKind Bybelstories | Die Podcast

by ekind

Chart positions today · Brazil

Not on the Brazil charts we track today.

If you like eKind Bybelstories | Die Podcast, try…

Latest episodes

  • Episode 6 | Die brandende bos

    October 9, 2026 · 10 min

    eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Die brandende bos. Terwyl Moses sy skape opgepas het in die veld, het die Here aan hom verskyn deur 'n brandende bos.  Hierdie gebeurtenis het sy hele lewe verander. Besoek www.ekerk.org om 'n…

  • Episode 5 | Baba Moses in die mandjie

    September 26, 2026 · 12 min

    eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Baba Moses in die mandjie.  Ons leer van hoe Moses se mamma en sussie, Mirjam vir baba Moses weggesteek het tussen die riete en hoe die Here ook 'n groot plan met sy lewe het. Besoek…

  • Episode 4 | Josef en die bont baadjie

    September 12, 2026 · 11 min

    eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Josef en die bont baadjie. Die verhaal van Josef, sy broers, 'n bond baadjie en die Here wat 'n plan gehad het met Josef se lewe. Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met…

  • Episode 3 | Jakob se droom

    August 30, 2026 · 11 min

    eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Jakob se droom.  Die verhaal van waar die Here aan Jakob verskyn het in 'n droom in 'n tyd wat hy op sy alleenste was. Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor…

  • Episode 2 | Abraham en die sterre

    August 16, 2026 · 9 min

    eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Abraham en die Sterre, die verhaal van hoe Abraham bly vertrou het op God se belofte, al moes hy baie lank wag. Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die…

Show 2 more episodesShow fewer episodes
  • Episode 1 | Noag en die Ark

    August 2, 2026 · 9 min

    eKind Kinderstories. Hierdie week se episode: Noag en die Ark, die verhaal van hoe God Noag gebruik het om sy familie en die diere te red van die groot vloed. Besoek www.ekerk.org om 'n hulpmiddel vir ouers, om saam met jou kind oor die…

  • eKind | Voorsmakie - Beskikbaar 2 Augustus

    July 10, 2026 · 1 min

    eKind Kinderstories. 'n Nuwe podcast wat die Bybel se grootste verhale vir jou kind vertel. Ons skop af op 2 Augustus met die eerste storie, Noag en die Ark. Gaan na https://www.ekerk.org/ekind en teken in om eerste die storie te…

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

Bybelstories vir kleuters. Hulpmiddels vir ouers. Gesprekke wat saak maak. Nou beskikbaar.