Wat sê die Tannies
Today: #147 in Comedy, South Africa on our combined chart.
Chart positions today · Germany
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Wat sê die Tannies, try…
Ranking history · Germany
Latest episodes
-
Dit is te KORT! Help asb!
July 22, 2023 · 10 minLiewe Tannies, Ok, so ek is ‘n man van 32 en nog ‘n virgin. Ek was al in ‘n paar verhoudings maar ek kry dit nie oor myself om my broek af te trek en die ding te doen nie. Ek kyk mooi na myself, is goed gebou ens. Maar ek is bang "dit"…
-
Ek is "anders", help asb!
July 10, 2023 · 10 minAnoniem vra vir Tannie Lettie en Tante Meraai hoe hul sal reageer as een van hulle kinders gay of lesbies is? Sy weet al vir jare dat sy van meisies hou en “anders” is as haar vriende. Sy is bang om uit die kas te klim maar ‘n verhouding…
-
Die Skoonma
May 30, 2023 · 9 minAnoniem vra raad vir Tannie Lettie en Tante Meraai oor haar skoonma. Volgens die brief aan die Tannies kan die dame niks reg doen in die oë van haar skoonma nie, en sy kom sommer 7 uur die oggend in hul kamer in om met haar skoor te soek…
-
Tannies help! Ek wil nie pissies grootmaak nie.
May 23, 2023 · 12 minAnoniem vra raad by Tannie Lettie en Tante Meraai oor sy twee seuns. Nog jonk maar onder hul Ma se invloed. Hy is bang dat hy "pissies" grootmaak omdat Ma die kinders oppiep. Luister wat is die Tannies se raad. Afrikaans.Radio · Wat sê die…
-
Is al die goeie Afrikaanse musiek reeds gemaak?
May 16, 2023 · 16 minTannie Lettie en Tante Meraai gee raad oor Afrikaanse musiek. Die Tannies het ‘n brief ontvang wat vra vir goeie Afrikaanse liedjies wat die persoon kan luister in hul bakkie en ook wanneer hulle braai. Die Tannies deel hul idees oor wat…