Wat sê die Tannies podcast artwork
Comedy

Wat sê die Tannies

by Afrikaans.Radio
Share this ranking Claiming needs an RSS feed. Contact us.

Chart positions today · Canada

Not on the Canada charts we track today.

If you like Wat sê die Tannies, try…

Latest episodes

  • Dit is te KORT! Help asb!

    July 22, 2023 · 10 min

    Liewe Tannies, Ok, so ek is ‘n man van 32 en nog ‘n virgin. Ek was al in ‘n paar verhoudings maar ek kry dit nie oor myself om my broek af te trek en die ding te doen nie. Ek kyk mooi na myself, is goed gebou ens. Maar ek is bang "dit"…

  • Ek is "anders", help asb!

    July 10, 2023 · 10 min

    Anoniem vra vir Tannie Lettie en Tante Meraai hoe hul sal reageer as een van hulle kinders gay of lesbies is? Sy weet al vir jare dat sy van meisies hou en “anders” is as haar vriende. Sy is bang om uit die kas te klim maar ‘n verhouding…

  • Die Skoonma

    May 30, 2023 · 9 min

    Anoniem vra raad vir Tannie Lettie en Tante Meraai oor haar skoonma. Volgens die brief aan die Tannies kan die dame niks reg doen in die oë van haar skoonma nie, en sy kom sommer 7 uur die oggend in hul kamer in om met haar skoor te soek…

  • Tannies help! Ek wil nie pissies grootmaak nie.

    May 23, 2023 · 12 min

    Anoniem vra raad by Tannie Lettie en Tante Meraai oor sy twee seuns. Nog jonk maar onder hul Ma se invloed. Hy is bang dat hy "pissies" grootmaak omdat Ma die kinders oppiep. Luister wat is die Tannies se raad. Afrikaans.Radio · Wat sê die…

  • Is al die goeie Afrikaanse musiek reeds gemaak?

    May 16, 2023 · 16 min

    Tannie Lettie en Tante Meraai gee raad oor Afrikaanse musiek. Die Tannies het ‘n brief ontvang wat vra vir goeie Afrikaanse liedjies wat die persoon kan luister in hul bakkie en ook wanneer hulle braai. Die Tannies deel hul idees oor wat…

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

Wysheid met ’n glimlag – net soos die tannies dit kan gee Tannie Lettie en Tante Meraai bring hul unieke kombinasie van humor en praktiese raad na jou met Wat sê die Tannies? Geen vraag is te groot, te klein, of te simpel nie – of dit oor liefde, lewe, of ’n lekker koekresep is, die tannies het altyd iets om te sê!