huiDIG
Today: #101 in Arts, South Africa on our combined chart.
Chart positions today · United States
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like huiDIG, try…
Ranking history · United States
Latest episodes
-
Episode 34 - Letter.dig kompetisie
March 3, 2022 · 1 hr 8 minHuidig is terug! Huidig het in 2021 'n kompetisie vir ongepubliseerde digters aangebied, in samewerking met die Letterling span - genaamd Letter.dig. Brigitte en Michelle gesels met Sybrand oor Letterling se ontstaan en die span agter…
-
Episode 33 - Huidige digter Heinrich Rix
January 7, 2021 · 46 minWou jy nog altyd 'n boek publiseer? Luister na hierdie episode! Jong skrywer Heinrich Rix deel sy reis van roman skryf en selfpublikasie met HUI-DIG. Kry Heinrich se roman, What Are The Chances, hier: https://heinrichrix.com/ Kontak…
-
Episode 32 - Folklore-gedigte
August 19, 2020 · 53 minBrigitte en Michelle verken Afrikaanse folklore wat hul weg na poësie gevind het. Klassieke digters NP van Wyk Louw en Sheila Cussons is aan die woord, as ook huidige digters Jolyn Phillips en Corlia Fourie. En natuurlik 'n ou gunsteling…
-
Episode 31 - Gedigte wat pers is
July 10, 2020 · 53 minIn hierdie episode word die lof van Pretoria besing. Ons gesels ook met ‘n spesiale gas al die pad uit Suid-Korea. Anke Marais het die zine Framed saamgestel met haar liefde vir Pretoria as beweegrede. Die gesprek met Anke begin rondom…
-
Episode 30 - Gedigte vir die nuwe normaal
May 29, 2020 · 39 minEpisode 30 verken die nuwe normaal wat vir ons wag wanneer die pandemie tot 'n einde kom. Luister na gedigte van Charl-Pierre Naudé, Bibi Slippers, Antjie Krog en 'n singstorie van Bittereinder. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié…
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
Episode 29 - Gedigte wat wegbreek
April 30, 2020 · 51 minBrigitte en Michelle droom oor die 'buitekant' in hierdie HUI-DIG episode, opgeneem vanuit die gemak van hul eie isolasie stasies. Luister na gedigte van Gilbert Gibson, Danie Marais en Loftus Marais en ander digters wat skryf oor die…
-
Episode 28 - Gedigte in die tyd van corona
March 27, 2020 · 37 minSuid-Afrikaners moet die volgende 21 dae, vanaf 27 Maart tot 16 April 2020, in hul huise deurbring in 'n poging om die verspreiding van die corona-virus te beperk. In hierdie spesiale HUI-DIG episode gesels Brigitte en Michelle oor gedigte…
-
Episode 27 - Huidige digter Luan Staphorst
March 1, 2020 · 1 hr 7 minMichelle gesels met huidige digter Luan Staphorst in Londen, terwyl hulle saam met die Abe Bailey toergeselskap op reis is. Luan, meestersgraad-student in filosofie en letterkunde, lees van sy eie gedigte en van sy gunsteling Antjie Krog…
-
Episode 26 - Gedigte wat groen is
January 30, 2020 · 30 minHUI-DIG is terug met 'n derde seisoen! Met 2020 visie pak Michelle en Brigitte the nuwe dekade aan, gereed met nuwejaarsvoorneme wat groei bring. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker…
-
Episode 25 - Digters wat in Ons Klyntji skryf
November 8, 2019 · 1 hr 12 minMichelle en Brigitte het deelgeneem aan die bekendstelling van die 2019 uitgawe van Ons Klyntji - die oudste Afrikaanse tydskrif in die heelal. Luister gerus na hierdie onderhoud met redakteur Toast Coetzer en van die digters wat in…
-
Episode 24 - Hoe publiseer ek gedigte? - Deborah Steinmair
October 24, 2019 · 19 minIndien jy self skryf en nuuskierig is oor die publikasie proses is hierdie die episode vir jou! HUI-DIG gesels met Deborah Steinmair, gepubliseerde digter en bekroonde prosaskrywer, oor haar redakteursrol by Protea Boekhuis. As skrywer kyk…
-
Episode 23 - Gedigte wat wag vir die reën
October 17, 2019 · 32 minIn die woorde van Glasklas: "Die hoog tyd vir 'n donderstorm uitbarsting..." In die afwagting vir lente reën in Pretoria lees Michelle en Brigitte gedigte wat wag vir die reën. Luister hoe Antjie Krog, Henning Pieterse, Charl-Pierre…

Australia
Brazil
Canada
Germany
India
Ireland
Japan
Mexico
New Zealand
Philippines
South Africa
United Kingdom