ekerk Boodskap | Die Podcast podcast artwork
Religion & Spirituality

ekerk Boodskap | Die Podcast

by ekerk

Today: #76 in Religion & Spirituality, South Africa on our combined chart.

Share this ranking Claiming needs an RSS feed. Contact us.

Chart positions today · South Africa

If you like ekerk Boodskap | Die Podcast, try…

Ranking history · South Africa

History builds daily. We started tracking this show on the Religion & Spirituality, South Africa chart recently, so the trend line appears after a second day of data.
View as table
DateCombined RankApple Podcasts
Oct 12#76#76

Latest episodes

  • Kyk weer: Wie het werklik die mag?

    October 11, 2026 · 30 min

    Ons leef in ’n wêreld waar mag sigbaar is in mense, sisteme en instellings wat ons lewens beïnvloed. Dit is maklik om te begin glo dat húlle uiteindelik bepaal hoe die wêreld werk. Hierdie Sondag help 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩…

  • Leef makliker want geloof is makliker

    October 4, 2026 · 24 min

    Ons maak geloof soms ingewikkelder as wat dit hoef te wees. Ons dra swaar aan verwagtings en probeer alles reg doen, terwyl Jesus ons telkens terugnooi na ’n eenvoudiger manier van leef en glo. Stephan Joubert help ons ontdek hoe geloof…

  • DIE STORIES | Lida Grové | Maclear Brei-projek

    October 1, 2026 · 29 min

    Hierdie maand kuier ons saam met Lida Grové wat 'n brei-projek begin het in Maclear.   Lida en haar span brei regdeur die jaar.  Eers brei hulle truie, musse, komberse en dan brei hulle 'teddies' vir kinders wat kanker het.  Luister…

  • Praat beter, praat die Here se soort taal

    September 20, 2026 · 23 min

    Ons woorde dra gewig. Dit kan mense nader trek, hoop gee en iets van God se hart sigbaar maak in die gewone gesprekke van elke dag.  𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons ontdek hoe die Here se soort taal klink, en hoe ons kan leer om…

  • Kyk weer: Wanneer jy dink jy leef

    September 15, 2026 · 28 min

    Dit is moontlik om besig te wees, aan te gaan en van buite lewendig te lyk, maar is dit dieselfde as om werklik te leef? Soms het ons nodig om weer te kyk na wat ons as lewe beskou.   𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 help ons om weer…

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • Vuur op jou lippe, vuur op jou hart

    September 6, 2026 · 23 min

    Wat in ons harte leef, vind dikwels ’n pad na ons woorde. Daarom maak dit saak waarmee ons ons harte vul en hoe ons kies om met ander te praat.   𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons ontdek hoe God ons harte én ons woorde vorm, sodat…

  • DIE STORIES | Gesprek met Marinda van Niekerk | PEN

    September 1, 2026 · 26 min

    Hierdie maand kuier ons saam met die dinamiese Marinda van Niekerk van PEN, 'n organisasie wat begin het in die hart van Pretoria se middestad. Hulle is betrokke by kleuterskole, jongmense en hawelose mense. Hulle maak 'n reusagtige…

  • Wanneer jy vas, vas anders

    August 31, 2026 · 23 min

    Vas gaan oor meer as om iets vir ’n tyd lank prys te gee. Jesus nooi ons om dieper te kyk na wat in ons harte gebeur wanneer ons vas, en hoe hierdie geloofsritme ons verhouding met God vorm. 𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons ontdek…

  • Volg vandag al die hemel se Top 10 treffer parade

    August 20, 2026 · 23 min

    Elke dag is daar baie stemme wat vir ons vertel wat belangrik is, wat ons moet najaag en waar ons aandag hoort. Maar hoe lyk God se lys van dinge wat werklik saak maak? 𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons ontdek wat boaan die hemel se…

  • [ Bybelskool ] - Wysheid in ’n era van antwoorde - Deel 2

    August 12, 2026 · 32 min

    Ons leef in ’n tyd waar antwoorde altyd net ’n klik weg is. Kennis is volop. Inligting is oral. Maar wysheid bly skaars. Kom sluit aan by 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 vir hierdie Bybelskool waar ons saam ontdek wat die Bybel oor…

  • Vat God nonsens?

    August 9, 2026 · 24 min

    Ons leef maklik asof ons keuses, woorde en lewens nie regtig saak maak nie. Maar wat sê die Bybel? Vat God nonsens, of nooi Hy ons na 'n lewe van opregtheid, eerbied en gehoorsaamheid?   𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 help ons ontdek wat…

  • [ Bybelskool ] - Wysheid in ’n era van antwoorde - Deel 1

    August 7, 2026 · 31 min

    Ons leef in ’n tyd waar antwoorde altyd net ’n klik weg is. Kennis is volop. Inligting is oral. Maar wysheid bly skaars. Kom sluit aan by 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 vir hierdie Bybelskool waar ons saam ontdek wat die Bybel oor…

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

Welkom by ekerk Boodskap se Podcast. By ekerk wil ons Jesus vir almal sigbaar, voelbaar en verstaanbaar maak. Luister saam en ontdek meer van wie Jesus is.