Twak Praat met Ricus en Hammie
Chart positions today · United States
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Twak Praat met Ricus en Hammie, try…
Ranking history · United States
About the show
Latest episodes
-
Twak Praat S2 E38 - Corli Prinsloo
October 8, 2026 · 43 minIn hierdie episode van Twak Praat kuier die geliefde Koekedoor-wenner, Corli Prinsloo, saam met Hammie en Ricus! Corli sit saam met die manne vir ’n eerlike en vermaaklike gesprek oor haar pad sedert sy Koekedoor gewen het, die werklikheid…
-
Twak Praat S2 E37 - Jimmy Stonehouse
October 1, 2026 · 46 minIn hierdie episode van Twak Praat sit die manne saam met 'n ware legende van Suid-Afrikaanse rugby: die ikoniese Pumas-hoofafrigter, Jimmy Stonehouse! Vars na die intense eindstryd sit Coach Jimmy saam met Ricus Nel en Hammie vir 'n…
-
Twak Praat S2 E36 - VAATJIE
September 24, 2026 · 42 minVan hardeware en IT-stelsels installeer tot een van die bekendste gesigte om die braaivleisvuur! In hierdie episode van Twak Praat kuier Vaatjie van Toks en Tjops saam in die ateljee vir 'n allemintige geselskap oor kos, rugby, flaters en…
-
Twak Praat S2 E35 - Adam Tas
September 17, 2026 · 43 minWat gebeur as jy jou lewe lank net doen waarvoor jy werklik lief is? Volgens Adam Tas beteken dit jy is al van skool af "amptelik werkloos"!In hierdie propvol episode van Twak Praat kuier die legendariese sanger, jagter en storieverteller…
-
Twak Praat S2 E34 - Tamlyn Wessels
September 10, 2026 · 46 minIn hierdie kragtige dog skreeusnaakse episode van Twak Praat skuif die talentvolle sangeres Tamlyn Wessels by Ricus Nel en Hamilton Wessels in! Van verlore episodes en familie-grappe tot diep emosionele lewenslesse, padkos-geheime en…
-
Twak Praat S2 E33 - Jakkie Louw
September 3, 2026 · 50 minIn hierdie propvol episode van Twak Praat skuif die een en enigste Jakkie Louw by Ricus en Hammie in vir ’n onvergeetlike kuier vol nostalgie, lag, dieper lewenslesse en natuurlik ’n stewige dosis egte twak praat! Die manne skop dadelik af…
-
Twak Praat S2 E32 - John-Henry Opperman
September 3, 2026 · 49 minIn hierdie episode van Twak Praat skuif die legendariese sanger, liedjieskrywer en videovervaardiger John-Henry Opperman van Klopjag by die manne in die ateljee in vir 'n massiewe, nostalgiese kuier sonder nonsens.Al voel die weer buite…
-
Twak Praat S2 E31 - Pottie
August 24, 2026 · 49 minIn hierdie yskoue episode van Twak Praat verwelkom die aanbieders Hammie en Ricus die veelsydige en uiters talentvolle Pottie (bekend vir Chat 'n Bietjie Bal en die podcast Groen Ambulans) in die studio.Van skreeusnaakse stemnabootsings…