Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal
Today: #6 in Fiction, South Africa on our combined chart.
Chart positions today · South Africa
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal, try…
Ranking history · South Africa
View as table
| Date | Combined Rank | Apple Podcasts | Pocket Casts | Castbox |
|---|---|---|---|---|
| Oct 11 | #6 | #6 | #6 | #18 |
Latest episodes
-
Strandloper 2 – Episode 12
March 4, 2025 · 10 minDis duidelik Dylan steek dinge weg vir Bobbi toe sy hom in die hospitaal besoek. Bobbi het nuus vir Dylan oor veranderinge in haar lewe wat ook sy lewe gaan raak. Sy raas met hom oor sy vriende, en haar besoek eindig glad nie goed nie.
-
Strandloper 2 – Episode 11
March 3, 2025 · 11 minʼn Heerlike middag op die strand vir Nicolien en Mauritz word deur ʼn onwelkome gas onderbreek. Nicolien moet haar soektog na haar biologiese pa verskerp om sy mediese rekords te kry. Visstok werf mense vir ʼn baie belangrike vergadering.
-
Strandloper 2 – Episode 10
February 28, 2025 · 12 minTannie Ouvrou kry ʼn verrassing toe Bobbi met ʼn groot rugsak by die losieshuis opdaag. Dit maak seer herinneringe wakker, maar dit troos ook. Mauritz kry kosbare raad by Tannie Ouvrou, want hy’s in ʼn moeilike situasie.
-
Strandloper 2 – Episode 9
February 27, 2025 · 12 minVisstok en Engela is besig om haar nuwe tuin reg te ruk. Hulle ontdek ʼn vergete kabouterstandbeeldjie in die motorhuis, maar hulle planne daarmee word deur Betta kortgeknip.
-
Strandloper 2 – Episode 8
February 26, 2025 · 11 minNicolien en Mauritz se liefde blom op die strand. Mauritz vertel van sy groot planne, maar sluit dit Nicolien in? Willie praat sy mond verby, en dit bring spanning tussen die jong verliefdes.
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
Strandloper 2 – Episode 7
February 25, 2025 · 10 minTannie Ouvrou en Nicolien besoek Dylan in die hospitaal, maar hoe is dit dan dat hy meer weet wat in Bloubaai aangaan as hulle? Die suster deel haar kommer oor ʼn onbekende geheimsinnige besoeker aan Dylan.
-
Strandloper 2 – Episode 6
February 24, 2025 · 12 minEngela word deur almal gelukgewens met ʼn nuwe pos by Die Seekat, maar sy weet niks daarvan nie. Sit Jack agter alles? Willie en Engela se verhouding bereik ʼn laagtepunt. En daar’s vuurwarm nuus vir Bloubaai oor die Afrikaans 100-kompetisie.
-
Strandloper 2 – Episode 5
February 21, 2025 · 11 minOom Fred is steeds op een van sy onbekende missies in die Kaap. Tannie Ouvrou en Mauritz neem weer die gebeure van die skietery by Bobbi se troue in oënskou. Mauritz vertel haar van verdagte persone en ʼn motor wat albei onrustig maak.
-
Strandloper 2 – Episode 4
February 20, 2025 · 12 minBobbi besoek Dylan in die hospitaal waar sy slegte nuus aan hom moet oordra. Dylan neem die hospitaal om al die verkeerde redes op horings. Bobbi is verras om Willie in die hospitaal se kafeteria te sien … Hy is inderhaas daarheen ontbied.
-
Strandloper 2 – Episode 3
February 19, 2025 · 11 minMauritz kry ʼn groot verrassing. Willie ontbied vir Nicolien en Mauritz na die strand waar hulle iets sien wat nog nooit op Bloubaai gesien is nie en wat sosiale media aan die gons het.
-
Strandloper 2 – Episode 2
February 18, 2025 · 10 minEngela hoor skokkende nuus by Tannie Ouvrou oor Visstok se ma, en dit gaan haar besluit oor Visstok se verloofring beïnvloed. Bobbi wil nie aanvaar dat Bloubaai nie onder die wendorpe vir die Afrikaans 100-fees is nie. Hoe gaan Dylan die…
-
Strandloper 2 – Episode 1
February 17, 2025 · 12 minMet Nicolien se terugkeer na Bloubaai kry sy ʼn getraumatiseerde Dylan in die hospitaal. Wie sit agter die skietvoorval waarin hy ernstig gewond is? Het dit iets met sy vriend Godfrey te doen wat ná ʼn mislukte perlemoenduik dood is?…