PRAATING podcast artwork
Arts

PRAATING

by Peach van Pletzen a.k.a Groothond
Share this ranking Claiming needs an RSS feed. Contact us.

Chart positions today · Philippines

Not on the Philippines charts we track today.

If you like PRAATING, try…

Latest episodes

  • BEER ADRIAANSE

    October 2, 2025 · 1 hr 45 min

    Hulle sê: “Probeer is die beste geweer...” Maar probeer is nie eers ’n geweer nie — dis ’n woord. Dis ’n werkwoord. Dis ’n wens. Dis daai ding wat jy doen nét voor jy uitvind wie jy regtig is. Om te probeer is dalk die coolste ding…

  • ZETSKE VAN PLETZEN

    September 25, 2025 · 1 hr 39 min

    Is mense met siblings beter af as enigste kinders? Dis ’n groot vraag. Een kind kry al die aandag en geskenke, terwyl twee (of ’n trop) kinders klere en aandag moet deel, mekaar moet opvoed en sterkmaak om reg te wees vir die…

  • BRENDAN PEYPER

    September 18, 2025 · 1 hr 19 min

    Vandag se gas is soveel meer as net ’n spiertier! Hy is ’n talentvolle sanger en musikant met meer as 115 miljoen views op sy YouTube-kanaal! Hy sport gereeld ’n mullet en ’n snor, en jy kon hom ook sien op Op my Eish — deesdae is hy…

  • DEMI LEE MOORE

    September 11, 2025 · 1 hr 24 min

    Elke paar dekades word ons gebless met ’n prinses. In dié geval ’n pop-prinses! Not a pop — ek is nie ’n seksistiese vark nie; vrouens is nie poppe of poplappe nie. Hulle is prinsesse! Dís die enigste aanvaarbare P-woord. Goeiste, moenie…

  • ARNO CARSTENS

    September 4, 2025 · 1 hr 18 min

    Hierdie rock 'n roller oorskry die grense van taal met sy musiek, en sy loopbaan strek al oor meer as drie dekades. Tog lyk hy steeds smeulend jonk! Hy bewandel die Aarde reeds lank voordat die meeste van julle nog in julle pa se sak…

Show 7 more episodesShow fewer episodes
  • MIKE BOLHUIS

    August 28, 2025 · 1 hr 8 min

    Vandag se gas is Suid-Afrika se eie legendariese privaatspeurder — 'n skaars glimlagger, 'n meester van ondersoek, en die ewige behoeder van geregtigheid. Hy het al in die in die oë van duisternis gekyk sonder om sy eie oë te knip... En…

  • HANNON BOTHMA

    August 21, 2025 · 1 hr 24 min

    They say grysheid is wysheid — maar is dit mooi? They say die snor is powerful — maar is dit pragtig? They say borshare hou jou warm — maar is dit sexy? Is Crocs cool, of cringe...? Is veneers ’n vibe? Wie weet werklik?  Ek draai met…

  • LIZZ MEIRING

    August 14, 2025 · 1 hr 23 min

    Vandag se gas is ’n ikoon van die kassie én die silwerdoek! Vanaf Lipstick Dipstick tot Poena is Koning. Sweet ’n Short tot Pretville. Hoener met die Rooi Skoene tot Diepe Waters.  Vaaitjie sien sy gat tot Spoorloos. Hester en Ester…

  • EMO ADAMS

    August 7, 2025 · 1 hr 25 min

    Almal voel soms ’n bietjie emo — ek meen, daar’s ’n hele musiekgenre dedicated aan die gevoel van Emo! Maar vandag se gas is altyd Emo! ’n Natural born entertainer, een van Suid-Afrika se beste — of hy nou sing, dans of onderhoude voer…

  • BOBBY VAN JAARSVELD

    July 31, 2025 · 1 hr 22 min

    Vandag se gas is ’n man wat al meer harte gebreek het as ’n BlackBerry op hoërskool! Hy’s ’n sanger, ’n akteur, ’n pa... en ’n permanente emosionele landskap in die hart van Afrikaanse popmusiek. Hy’s die enigste mens wat ’n traan, ’n…

  • NICHOLIS LOUW

    July 24, 2025 · 1 hr 17 min

    We have met the Kaptein… But do we ken the Generaal? Vandag se gas sing blues, rock, country én sokkie met die stem van ’n duisend brullende Harleys. Hy is die OG bad boy van sokkie — maar wie is die man binne die sokkies, binne die…

  • PIERRE VAN PLETZEN

    February 29, 2024 · 1 hr 31 min

    Vandag se gas is 'n karakter uit my verlede. Hy is ook 'n karakter uit jóú verlede. Hy is baie karakters, saamgevat in 'n harde, en 'n sagte vleissak wat goed kan judge wat hy vir die kamera (of die wêreld) wil wys. Some of you might…

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

Here is where we praat about the kakgroot dinge in the lewe. As this ball is sweefing through space. Legeh!