PRAATING
Today: #126 in Arts, South Africa on our combined chart.
Chart positions today · Mexico
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like PRAATING, try…
Ranking history · Mexico
Latest episodes
-
BEER ADRIAANSE
October 2, 2025 · 1 hr 45 minHulle sê: “Probeer is die beste geweer...” Maar probeer is nie eers ’n geweer nie — dis ’n woord. Dis ’n werkwoord. Dis ’n wens. Dis daai ding wat jy doen nét voor jy uitvind wie jy regtig is. Om te probeer is dalk die coolste ding…
-
ZETSKE VAN PLETZEN
September 25, 2025 · 1 hr 39 minIs mense met siblings beter af as enigste kinders? Dis ’n groot vraag. Een kind kry al die aandag en geskenke, terwyl twee (of ’n trop) kinders klere en aandag moet deel, mekaar moet opvoed en sterkmaak om reg te wees vir die…
-
BRENDAN PEYPER
September 18, 2025 · 1 hr 19 minVandag se gas is soveel meer as net ’n spiertier! Hy is ’n talentvolle sanger en musikant met meer as 115 miljoen views op sy YouTube-kanaal! Hy sport gereeld ’n mullet en ’n snor, en jy kon hom ook sien op Op my Eish — deesdae is hy…
-
DEMI LEE MOORE
September 11, 2025 · 1 hr 24 minElke paar dekades word ons gebless met ’n prinses. In dié geval ’n pop-prinses! Not a pop — ek is nie ’n seksistiese vark nie; vrouens is nie poppe of poplappe nie. Hulle is prinsesse! Dís die enigste aanvaarbare P-woord. Goeiste, moenie…
-
ARNO CARSTENS
September 4, 2025 · 1 hr 18 minHierdie rock 'n roller oorskry die grense van taal met sy musiek, en sy loopbaan strek al oor meer as drie dekades. Tog lyk hy steeds smeulend jonk! Hy bewandel die Aarde reeds lank voordat die meeste van julle nog in julle pa se sak…
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
MIKE BOLHUIS
August 28, 2025 · 1 hr 8 minVandag se gas is Suid-Afrika se eie legendariese privaatspeurder — 'n skaars glimlagger, 'n meester van ondersoek, en die ewige behoeder van geregtigheid. Hy het al in die in die oë van duisternis gekyk sonder om sy eie oë te knip... En…
-
HANNON BOTHMA
August 21, 2025 · 1 hr 24 minThey say grysheid is wysheid — maar is dit mooi? They say die snor is powerful — maar is dit pragtig? They say borshare hou jou warm — maar is dit sexy? Is Crocs cool, of cringe...? Is veneers ’n vibe? Wie weet werklik? Ek draai met…
-
LIZZ MEIRING
August 14, 2025 · 1 hr 23 minVandag se gas is ’n ikoon van die kassie én die silwerdoek! Vanaf Lipstick Dipstick tot Poena is Koning. Sweet ’n Short tot Pretville. Hoener met die Rooi Skoene tot Diepe Waters. Vaaitjie sien sy gat tot Spoorloos. Hester en Ester…
-
EMO ADAMS
August 7, 2025 · 1 hr 25 minAlmal voel soms ’n bietjie emo — ek meen, daar’s ’n hele musiekgenre dedicated aan die gevoel van Emo! Maar vandag se gas is altyd Emo! ’n Natural born entertainer, een van Suid-Afrika se beste — of hy nou sing, dans of onderhoude voer…
-
BOBBY VAN JAARSVELD
July 31, 2025 · 1 hr 22 minVandag se gas is ’n man wat al meer harte gebreek het as ’n BlackBerry op hoërskool! Hy’s ’n sanger, ’n akteur, ’n pa... en ’n permanente emosionele landskap in die hart van Afrikaanse popmusiek. Hy’s die enigste mens wat ’n traan, ’n…
-
NICHOLIS LOUW
July 24, 2025 · 1 hr 17 minWe have met the Kaptein… But do we ken the Generaal? Vandag se gas sing blues, rock, country én sokkie met die stem van ’n duisend brullende Harleys. Hy is die OG bad boy van sokkie — maar wie is die man binne die sokkies, binne die…
-
PIERRE VAN PLETZEN
February 29, 2024 · 1 hr 31 minVandag se gas is 'n karakter uit my verlede. Hy is ook 'n karakter uit jóú verlede. Hy is baie karakters, saamgevat in 'n harde, en 'n sagte vleissak wat goed kan judge wat hy vir die kamera (of die wêreld) wil wys. Some of you might…