Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de Beer
Recently ranked · United States
Last recorded placements from this show’s chart history. These are not current rankings.
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Op 'n Ernstige Noot: Chats met Rikus de…, try…
Ranking history · United States
Latest episodes
-
Dr Mairin Cason
June 2, 2023 · 1 hr 26 minEk het, so 5 jaar terug, besluit om bietjie met Dr Cason te gaan praat oor die lewe se dinge en kak wat my pla. Ek is baie bly ek het. Ek was jare laas by haar en het besluit om by haar in te check vir ‘n chat oor geestesgesondheid oor die…
-
Meneer Dup
May 17, 2023 · 54 minMeneer Dup het 30 jaar terug vir my skool gegee in Graad 2, ek het hom 30 jaar daarna weer raak geloop in Amsterdam, van alle plekke. Na paar biere en geselsies, het ek hom genooi om vir my te kom kuier en om meer te vertel waarmee hy nou…
-
Dricus & Cameron
May 17, 2023 · 1 hr 4 minDricus du Plessis en Cameron Saaiman het kom kuier na hulle onlangse oorwinnings in die UFC, Ons chat oor fights, gesondheid, pies, party en klomp ander dinge! Dankie manne! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou…
-
Barry Bateman
March 22, 2023 · 51 minBarry Batemen was een van ons beste joenaliste en het intussen deel geword van Afriforum se privaat verlvolgings gesag. Ons kort meer sulke initiatiewe in SA! Op ’n ernstige noot word vervaardig by The Media Farm.Ons kan jou besigheid en…
-
Kiki
February 13, 2023 · 1 hr 20 minKiki het bekendheid verwerf op tiktok gedurende lockdown en so ‘n groot gevolg opgebou. Sy het ‘n baie sterk persoonlikheid en daar is verkeie opinies oor haar veral na die Real Housewives of Pretoria reeks onlangs op Kyknet. As jy dink jy…
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
Nic van Wyk
February 13, 2023 · 45 minNic is ‘n groot Pal van my en hy verstaan kos! Hy kan vir jou smart goed aanmekaar slaan, maar ook goeie nostalgie by ‘n man terug bring met “feel good” kos uit jou ma se kombuis. Kyk uit vir sy boek, Brood en Botter, wat by al die goeie…
-
JP & Ruan Smith
February 13, 2023 · 1 hr 3 minJP en Ruan is ‘n tweeling en professionele rugbyspelers wat beroemdheid verwerf het deur hoe hulle mekaar uitvang en skrikmaak. Dis altyd lekker om met 2 lekker span-honde te gesels op ‘n “ligter” ernstige noot. Op ’n ernstige noot word…
-
Chickenwing
October 7, 2022 · 59 minChickenwing se ambisie ken geen perke. Niks is van die kaarte af nie. Ten spyte van die struikelblokke op sy pad, pas hy eenvoudig aan en fokus sy visier op die volgende doelwit. Hy het my weer laat besef: Jou houding en ingesteldheid is…
-
Cameron Saaiman
September 20, 2022 · 1 hr 7 minVandat ek hom die eerste keer gesien het is ek ‘n fan van Cameron, hy is jonk, humble en 'n fighter in die ware sin van die woord, maar hy is ook baie volwasse en berekend. As dit nie vir sy ore was nie sou mens dink hy is maar net nog ‘n…
-
Jean Rossouw
September 12, 2022 · 58 minJean Rossouw het groot geword en bly in die Wildtuin, die man se lewe is NIE soos die average mens s’n nie, met noue onkomings met gevaaarlike diere en ander scary staaltjies wat jou laat dink oor jou eie lewe! Op ’n ernstige noot word…
-
Leon Schuster
August 4, 2022 · 1 hr 23 minDit is vir my ’n ongelooflike voorreg om te kon gesels met die legendariese Leon Schuster. In 2013 toe ek begin het met grappies en dinge, was my hoop om uiteindelik net vir mense te beteken, wat Leon Schuster vir my en duisende ander soos…
-
Klein Harry en Victor (Jis ek love dit.)
May 13, 2022 · 30 minOu Harry het die internet gesmelt met sy skerp sê-goed en eerlikheid. Ons moes net weer met die man opvang en sy boetie het ook sommer 'n paar gedagtes met ons gedeel! Die manne is skerp! Geniet hom! Op ’n ernstige noot word vervaardig by…

Australia
Brazil
Canada
Germany
India
Ireland
Japan
Mexico
New Zealand
Philippines
South Africa
United Kingdom