Net nog enetjie
Today: #158 in News, South Africa on our combined chart.
Chart positions today · United States
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Net nog enetjie, try…
Ranking history · United States
Latest episodes
-
Net nog enetjie | Verkiesing 101 | Ep. 94
October 29, 2026 · 22 minNet nog enetjie | Verkiesing 101 | Ep. 94
-
Net nog enetjie | ANC van hulself gered | Ep. 93
October 21, 2026 · 23 minNet nog enetjie | ANC van hulself gered | Ep. 93
-
Net nog enetjie | Weg met wittes | Ep. 92
September 10, 2026 · 24 minNet nog enetjie | Weg met wittes | Ep. 92 In dié episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Tania Heyns en Nico Strydom oor Amazon se vereistes rondom swart eienaarskap en die maatskappy se verduideliking dat sy beleid eintlik…
-
Net nog enetjie | ANC se wiele val af | Ep. 91
September 3, 2026 · 18 minNet nog enetjie | ANC se wiele val af | Ep. 91 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Tania Heyns, Nico Strydom en Connie Mulder oor alles ANC. Gaan hulle hierdie verkiesing oorleef of maak hulle net mooipraatjies terwyl…
-
Net nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90
August 27, 2026 · 22 minNet nog enetjie | ANC hou mej. Munisipaliteit | Ep. 90 Met die munisipale verkiesing minder as drie maande weg, het die ANC uiteindelik ook hulle manifes en “kandidate” vir burgermeestersposte bekendgestel. Met al hulle varkies wat egter…
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
Net nog enetjie | Meer mag aan die mense! | Ep. 89
August 13, 2026 · 25 minIn dié week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en gasaanbieder Tania Heyns oor die DA se pas bekendgestelde 2026-verkiesingsmanifes. Dié nuwe verkiesingsmanifes erken ʼn ongemaklike werklikheid: wat tans…
-
Net nog enetjie | Vir wie om te stem | Ep. 88
August 5, 2026 · 27 minKom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom. "Net nog enetjie" word vervaardig deur Maroela Media.
-
Net nog enetjie | Waghond, bloedhond, skoothond of muishond? | Ep. 87
July 30, 2026 · 23 minDie media word dikwels beskryf as die samelewing se waghond – die instansie wat daarmee getaak is om die maghebbers dop te hou en aanspreeklik te hou. Maar hoeveel vertroue het mense vandag nog in die media? En wanneer verander ʼn waghond…
-
Net nog enetjie | Moet nooit jammer sê vir aan jou eie kant wees nie | Ep. 86
July 23, 2026 · 28 minNet nog enetjie | Moet nooit jammer sê vir aan jou eie kant wees nie | Ep. 86 In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor of Afrikaners onkant is wanneer hulle aan hulle…
-
Net nog enetjie | Kyk noord en Bok(kie) voort | Ep 85
July 16, 2026 · 24 minIn hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder en Christel Cornelissen saam met gasaanbieder Tania Heyns oor Bokkieweek, die raskaart en Panyaza Lesufi se vrese vir wit gevaar.
-
Net nog enetjie | Jaar van polisiekommissie | Ep. 84
July 8, 2026 · 23 minNet nog enetjie | Jaar van polisiekommissie | Ep. 84
-
Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82
June 24, 2026 · 25 minNet nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar grootskaalse geweld op pad…

Australia
Brazil
Canada
Germany
India
Ireland
Japan
Mexico
New Zealand
Philippines
South Africa
United Kingdom