Chart positions today · Philippines
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
Not on the South Africa charts we track today.
If you like 'n Sak Vol Stories, try…
Ranking history · Philippines
Latest episodes
-
S03E11 Groot Daan van den Berg
October 17, 2026 · 15 min‘n Groot man genaamd Daan moet ‘n plan maak om vir sy ewe groot en honger gesin iets te kry om te eet. Sal hy ‘n draak kan uitoorlê vir genoeg kos vir ‘n jaar? ‘n Afrikaanse weergawe van die bekende Romeense “Stan Bolovan” legende…
-
S03E10 Jan en die Boontjierank
October 10, 2026 · 18 minWanneer Jan sy ma probeer help deur hulle getroue koei te ruil vir ‘n hand vol towerbone, is dit net die begin van ‘n reuse avontuur soos min. Instagram · Website
-
S03E09 Die Drie Wense
October 3, 2026 · 11 min‘n Arm houtkapper se goeie daad word met drie wense beloon, maar tussen hom en sy vrou slaag hulle daarin om nie die heel beste van die geskenk te maak nie. Instagram · Website
-
S03E08 Die Klein Mensies se Geskenke
September 26, 2026 · 12 minIn die tye voor motorkarre, busse en treine, het mense te voet gestap na waar hulle moes wees. Eendag was 'n kleremaker en 'n goudsmid saam op reis. Laat een middag, net toe die son agter die berge begin wegsak, het hulle die klank van…
-
S03E07 Peter en die Wolf
September 20, 2026 · 12 minPeter hou van buite speel saam met al die diere, maar sy oupa is met goeie rede bang vir die groot, wrede wolf wat buite rondloop. Sal Peter na goeie raad luister, of is hy en sy dierevriende in vir ‘n groot verrassing? Luister gerus saam…
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
S03E06 'n Hond Met 'n Been
September 12, 2026 · 19 minBenerige Bennie het nie gekies om deel van die lewende dooies te wees nie, maar arme Neels het ook nie gekies om ‘n weerhond te word nie. Sal die twee mekaar met hulle nuwe, vreemde sitausie kan help? Instagram · Website
-
S03E05 Die Donkie en die Skoothond
September 5, 2026 · 5 min‘n Fabel van Esopus oor ‘n boer wat sy hondjie graag bederf en ‘n arme donkie wat wens hy kan ook so behandel word. Sal sy plan werk? Ons sal maar moet wag en sien... Instagram · Website
-
S03E04 Aladdin
August 29, 2026 · 15 minDie immergewilde verhaal oor ‘n jong seun wat op ‘n lamp afkom wat sy hele lewe verander. Maar dit maak hom ook die teiken van jaloerse en gierige mense. Sal die sjin van die lamp Aladdin alles kan help oorkom? Instagram · Website
-
S03E03 Die Slim Skrynwerker
August 22, 2026 · 13 minWanneer twee broers oor ‘n simpel misverstand ‘n groot stryery begin, kom ‘n rondresisende krynwerker tot hulle redding en help om nie net hulle probleem nie, maar sommer ook hulle stryery op te los. Instagram · Website
-
S03E02 Die Towerspieel
August 15, 2026 · 14 minAs die koning na ‘n vrou begin soek, is sy barbier gereed met ‘n towerspieël wat met die soektog kan help. Maar daar is ‘n voorwaarde betrokke wat maak dat baie minder kandidate as verwag opdaag. Instagram · Website
-
S03E01 Die Pers Gorilla
August 8, 2026 · 13 min‘n Storm, ‘n verlate huisie, vreemde instruksies en ‘n baie groot (en wollerige) verrassing. Dít is wat alles op jong Wimpie wag as hy skuiling soek tydens ‘n reënbui. Maar gaan sy nuuskierigheid hom net dieper in die moeilikheid kry?…
-
Die Sikloop (Eenoog) - Kreatiwe Kreature S02E08
August 1, 2026 · 6 minIn die ou tye was hulle meesterlike vakmanne wat vir die gode gewerk het, maar deesdae ken ons hulle as eensame reuse met een onderskeidende kenmerk: Net een oog in die middel van hulle voorkop. Hierdie Kreatiewe Kreatuur is… ‘n Sikloop…

United States
Australia
Brazil
Canada
Germany
India
Ireland
Japan
Mexico
New Zealand
South Africa
United Kingdom