Mierspoortjies podcast artwork
Kids & Family

Mierspoortjies

by Anton
Share this ranking Claiming needs an RSS feed. Contact us.

Chart positions today · United States

Not on the United States charts we track today.

If you like Mierspoortjies, try…

About the show

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!

Latest episodes

  • Die Grotman

    October 9, 2026 · 11 min

    wat het met die Ysman gebeur op die plaas?

  • Die Ysman

    October 6, 2026 · 10 min

    Boer Stefaans en Tant Miems kry n besoeker.

  • Eetgoedland

    October 1, 2026 · 11 min

    Stompie en Stertjie besoek Eetgoedland . Wat is alles daar?

  • Amadeus se skip

    September 27, 2026 · 12 min

    Dit was n baie vreemde skip!

  • Vreemde maats

    September 21, 2026 · 10 min

    Die wilde diere ontdek n vreemde spesie. Watter tipe dier is dit hierdie?

  • Vang hulle!

    September 16, 2026 · 9 min

    Wie moet gevang word?

  • Spioen Seerower

    September 13, 2026 · 9 min

    Seerower Die pikkewyne ontdek n vreemde skip. Wie is daarop?

  • Ek wil vlieg

    September 5, 2026 · 10 min

    Boer Stefaans wil vlieg. Hoe sal hy dit reg kry?