Kambrokind podcast artwork
Fiction

Kambrokind

by Maroela Media

Chart positions today · India

Not on the India charts we track today.

If you like Kambrokind, try…

Latest episodes

  • Op die trekpad: Deel 12

    August 19, 2025 · 20 min

    Pietie Beyers lees hoofstuk drie van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.

  • Nuwejaarskraal: Deel 11

    August 18, 2025 · 20 min

    Pietie Beyers lees hoofstuk twee van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.

  • Nuwejaarskraal: Deel 10

    August 15, 2025 · 13 min

    Pietie Beyers lees hoofstuk twee van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.

  • Nuwejaarskraal: Deel 9

    August 14, 2025 · 21 min

    Pietie Beyers lees hoofstuk twee van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.

  • Kleinjare op Botterkraal: Deel 8

    August 13, 2025 · 18 min

    Pietie Beyers lees hoofstuk een van "Kambrokind: 'n Jeugreis" deur FA Venter.

Show 7 more episodesShow fewer episodes

Full episode archive on Apple Podcasts →

About the show

Die boek, “Kambrokind”, deur FA Venter, word voorgelees en opgeneem deur Maroela Media. FA Venter skryf oor sy jeugherinneringe van sy voorskoolse jare tot op universiteit. Hy vertel hoe hy die Karoo se sagte én harde kant leer ken het, hoe hy homself kon wees in die veld en sy gedagtes vrye teuels gee. Maar hy het ook die wreedheid van droogtes en siektes en die lang trekpad met skaap na beter weiding ervaar.