Inkommers
Today: #58 in Fiction, South Africa on our combined chart.
Chart positions today · United States
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Inkommers, try…
Ranking history · United States
Latest episodes
-
Kom weg: Hoofstuk 11
January 4, 2024 · 28 min“‘Moenie vir jou kom stuitig hou nie.’ Tannie Genade begin uitklim. Mara kyk by die venster uit en sy wonder of Melt ook bloos. Glipsie proes.”
-
Kom weg: Hoofstuk 10
January 2, 2024 · 4 min“Sal jý wil huis toe gaan as jou huis vier sinkplate in ʼn plakkerskamp is?”
-
Kom weg: Hoofstuk 9
December 28, 2023 · 23 min“Asof plakkers nie kan voel nie … Natuurlik het Mara se afjak my seergemaak, maar dit sou nie help om net ná die afskryfgemors verder te karring nie.”
-
Kom weg: Hoofstuk 8
December 26, 2023 · 43 min“Die lummel grom binnensmonds en hou die slimfoon in sy regterhand bokant sy kop soos hy lomp tussen die kinders deur vir Dermpie Wilson probeer weghardloop.”
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
Kom weg: Hoofstuk 7
December 21, 2023 · 8 min“Dit is eers toe ons mekaar beter leer ken dat ek verstaan het dit is van seer wat sy nie graag oor haarself wou praat nie; ʼn ander soort seer as myne, sou ek later agterkom.”
-
Kom toe: Hoofstuk 6
December 19, 2023 · 15 min“My Bennie Afrikaner sê: ‘Hartlam, om in die Kom te kan oorleef, moet jy die Afrikaners verstaan, en dit is nie so maklik nie.”
-
Kom toe: Hoofstuk 5
December 14, 2023 · 37 min“Ek wat Plakker is, is nou nog nie seker waar Johnie aan Martjie Alsweet gekom het nie, want ek bly wonder of Bennie se relaas oor die twee die volle narratief is.”
-
Kom toe: Hoofstuk 4
December 12, 2023 · 39 min“Almal ken vandag nog dié twee se liefdesverhaal, want oorlede Soekie de Wit, gebore Smith, het hulle storie graag met gevoel vertel asof dit ʼn verhaal vir een of ander boekklub se sappige liefdesverhale is.”
-
Kom toe: Hoofstuk 3
December 7, 2023 · 6 min“Teen dié tyd ken ek die storie van die Kom, Johnie se eiesinnigheid, en Martjie se deeglike navorsing ookal asof ekself daar was.”
-
Kom toe: Hoofstuk 2
December 5, 2023 · 9 min“Bennie vertel my hy het Martjie Louw in sy jong dae, lank voordat hy van my geweet het, op ʼn aand by een of ander kerkfunksie op die dorp ontmoet.”
-
Kom toe: Hoofstuk 1
November 30, 2023 · 15 min“Ek wat Plakker Prinsloo is, besef skielik dat selfs die naam Koepel, die Wêrelderfenisgebied, vir die Kommers ʼn inkommerwoord is wat maar net nie mooi lêplek in hul kollektiewe leksikon kan kry nie.”