Bybelstories in Afrikaans
Today: #39 in Kids & Family, South Africa on our combined chart.
Chart positions today · Brazil
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Bybelstories in Afrikaans, try…
Ranking history · Brazil
Latest episodes
-
Boeke van die profete 43: Die profeet Maleagi
October 8, 2026 · 11 minOns kom nou by die laaste boek in die Ou Testament. Maleagi moes 'n boodskap na die volk bring. Dit is amper in dialoog vorm geskryf - met die volk wat God antwoord en Hy wat terugantwoord. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the…
-
Boeke van die profete 42: Sagaria vertel van die laaste dae
October 1, 2026 · 11 minIn hierdie episode gesels ons oor Sagaria 9 tot 14. Hy profeteer oor die eindtye, hoewel daar dinge is wat in Jesus se tyd al waar geword het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
-
Boeke van die profete 41: Sagaria se laaste vier nagprentjies
September 24, 2026 · 11 minIn Sagaria 4-8 lees ons die volgende vier gesigte wat die profeet Sagaria by die Here gekry het, om vir die J**e te vertel. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
-
Boeke van die profete 40: Sagaria kry prentjies in die nag
September 17, 2026 · 11 minIn Sagaria 1 - 3 lees ons van die profeet wat vir Haggai opgevolg het. God het met hom in nagtelike visoene gepraat. Vandag vertel ons van die eerste vier visioene. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
-
Boeke van die profete 39: Haggai
September 10, 2026 · 10 minDie kort boekie Haggai, beskryf die boodskappe wat God vir Serubbabel en Jesua gestuur het nadat 50 000 J**e terug is na Jerusalem, maar nie gekom het by die herbou van die tempel nie. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
Boeke van die profete 38: Sefanja
September 3, 2026 · 10 minDie profeet Sefanja het baie vertel van die dag van die Here, wanneer Hy die mense sal oordeel. Daar is tog ook baie van God se liefde in die boek - en dat Hy mense wil red. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
-
Boeke van die profete 37: Die profeet Habakuk
August 27, 2026 · 11 minHabakuk was die profeet wat die wonderlike "lied" geskryf het: "Al sou die vyeboom nie bot nie" - Al sou die Galdeërs alles kom kaalstroop, het hy besluit om steeds die Here te loof. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
-
Boeke van die profete 36: Die profeet Nahum
August 20, 2026 · 11 minIn die boek Nahum word beskryf hoe God die stad Nineve van die Assiriërs gaan wegvee, omdat hulle God se mense wreed mishandel het. God straf skuldiges, maar sien om na sy mense. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
-
Boeke van die profete 35: Die profeet Miga
August 13, 2026 · 11 minIn die boek Miga lees ons hoe God vir Miga gebruik het om te profeteer dat Israel en Juda weggevoer gaan word, omdat hulle God vergeet het. Juda het wel vir 'n tyd teruggedraai na God toe. Miga het ook geprofeteer dat Jesus weer gaan…
-
Boeke van die profete 34: Jona gaan na Nineve
August 6, 2026 · 12 minIn hoofstukke 3 en 4 lees ons hoe Jona toe tog in Nineve gaan preek het, maar hy was kwaad oor God se besluit daarna.... Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
-
Boeke van die profete 33: Jona kry 'n opdrag by God
July 30, 2026 · 11 minJona 1 en 2 vertel ons hoe God vir hom 'n opdrag gegee het om na Nineve toe te gaan, maar hy hardloop weg van God af en beland in 'n vis se maag. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show
-
Boeke van die profete 32: Die profeet Obadja
July 23, 2026 · 11 minIn Obadja lees ons van die profesie teen Edom, of Esau, die broervolk van Israel. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show