Ander programme
Today: #24 in Technology, South Africa on our combined chart.
Chart positions today · Brazil
Not on the United States charts we track today.
Not on the United Kingdom charts we track today.
Not on the Canada charts we track today.
Not on the Australia charts we track today.
Not on the Germany charts we track today.
Not on the Brazil charts we track today.
Not on the Mexico charts we track today.
Not on the New Zealand charts we track today.
Not on the Ireland charts we track today.
Not on the India charts we track today.
Not on the Japan charts we track today.
Not on the Philippines charts we track today.
If you like Ander programme, try…
Ranking history · Brazil
Latest episodes
-
Zander van der Westhuizen gesels met Appel
June 28, 2026 · 17 minZander van der Westhuizen het op Sondagaand se Gospelprogram met Appel oor sy nuwe enkelsnit “Genadewater” gesels. Dit is tans op die Gospel Top 10 en die #GROOT20. Appel het gedeel oor genade, foute en eerlikheid - en die waarde daarvan…
-
Zander van der Westhuizen gesels met Simoné Roets
May 17, 2026 · 21 minZander van der Westhuizen gesels met Simoné Roets oor haar nuutste enkelsnit, Sing Oor U
-
Zander Van Der Westhuizen gesels met Zakhe Mazibuko
April 28, 2026 · 33 minZander Van Der Westhuizen het vanaand op die Gospelprogram met Zakhe Mazibuko gesels oor die werk van PEN in die middestad van Pretoria. Zakhe Mazibuko het ook sy ongelooflike getuienis gedeel en vertel wat hy glo is die oplossing vir…
-
#GROOTBIDDAG 2026 - Nina en Jennifer
April 24, 2026 · 43 minEnige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
-
#GROOTBIDDAG 2026 - #WeeksdaeVibesMetVenita | Mauritz Zietsman & Michelle Janse van Rensburg
April 24, 2026 · 28 minGedurende die GROOT Biddag 2026 gesels Mauritz Zietsman & Michelle Janse van Rensburg met Venita en Elrica oor die temas - Jeug / leiers wat opstaan vir die waarheid en die toekoms van ons land.
Show 7 more episodesShow fewer episodes
-
#GROOTBIDDAG 2026 - #WeeksdaeVibesMetVenita | Reinhardt Smit
April 24, 2026 · 24 minGedurende die GROOT Biddag 2026 gesels Reinhardt Smit met Venita en Elrica oor die tema - Hoop
-
#GROOTBIDDAG 2026 - #WeeksdaeVibesMetVenita | Johan Kruger & JD Mostert
April 24, 2026 · 31 minGedurende die GROOT Biddag 2026 gesels Johan Kruger & JD Mostert met Venita en Elrica oor die temas - Skole/ Onderwysers - prosesse binne skole en Optimale opvoeding
-
#GROOTBIDDAG 2026 - Zander en Tanya kuier saam met Prof Chris de Wet en Marlene Steyn
April 24, 2026 · 35 minZander en Tanya kuier saam met Prof Chris de Wet en Marlene Steyn, en hulle gesels oor Heiligmaking. Is Hy net jou Verlosser? Of is Hy jou Here? Jesus het die gebrokene die geleentheid gegee om Heilig te wees, maar, Heiligmaking begin met…
-
#GROOTBIDDAG 2026 - Melissa Botma gesels met Zander en Tanya oor God se Karakter.
April 24, 2026 · 37 minHy is standvastig! ‘n Rots en Anker! Hy giet Sy liefde uit na ons toe in Jesus Christus! Die belangrikste ding van ‘n mens is wat in ons opkom as ons die woord, ‘God’, hoor. Godsbeeld vorm alles! As kind van God, hou aan na Hom toe…
-
#GROOTBIDDAG 2026 - Heidemarie Kasselman en Jean-Louis du Toit oor Gebed vir ons land en leiers
April 24, 2026 · 33 minJennifer, Maynie en Charonike gesels met Heidemarie Kasselman en Jean-Louis oor hoe belangrik dit is om vir ons leiers en ons land te bid. Luister gerus weer!
-
#GROOTBIDDAG 2026 - Charonike en Maynie bid saam Lean Buys oor Roeping
April 24, 2026 · 43 minCharonike en Maynie gesels met Lean Buys oor God se roeping oor en vir jou lewe. Ons gesels en bid oor die menslike vraag; “Hoekom is ek hier?” Ons bid oor hoe om God se plan vir jou lewe te herken, om jou gees weer nuut te maak, en hoe…
-
#GROOTBIDDAG 2026 - Annelie bid saam Ds Tiaan van Niekerk oor die Wapenrusting van God
April 23, 2026 · 45 minDie Wapenrusting van God, beskryf in Efesiërs 6:10-18, is geestelike toerusting wat gelowiges in staat stel om standvastig te bly. Dit behels die gordel van waarheid, borswapen van geregtigheid, skoene van die evangelie van vrede, skild…